Tabak is g’n twak in Zim nie

Tabakproduksie het nes talle ander kommoditeite, ook in Zimbabwe gesukkel met onvoorspelbare weerstoestande. Die buurland het ook erge, swaar reën met verlengde droë periodes beleef. Tabak-oeste begin weer, na ‘n geruime tydperk, om ‘n belangrike oes vir Zimbabwe te wees en volgens Deon Theron, voormalige president van die land se kommersiële landbou-unie, is daar hoop […]

Read More

Nog  suiker uitdgagings na KZN-vloede

Suiker-uitdagings sal volgens berigte in Namibië toeneem. Onlangs sou die prys met 20 persent gestyg het as gevolg van tekorte van voorraad in die SACU-gebied, in beide eSwatini en Suid-Afrika. Maar, nou het nog ‘n ramp die buurland se bedryf getref. Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging sê meer as 2 000-hektaar suikerriet het omvattende plant- en wortelskade opgedoen weens die oorstromings […]

Read More

Koningin herdenk 96ste verjaardag

Koningin Elizabeth vier vandag haar 96ste verjaardag. Sy sal die dag op haar Sandringham-landgoed deurbring. Op ‘n foto wat uitgegee is om die verjaardag te herdenk, staan die koningin by haar twee ponies, Bybeck Nightingale en Bybeck Katie. Buiten die koningin se 96ste verjaardag, word nog ‘n belangrike mylpaal in die Britse monargie vanjaar gevier. Sy is die eerste monarg […]

Read More

Ouers wat onderhoud ontduik word opgespoor, gearresteer

Plaaslike media berig dat die eenheid wat deur die ministerie van justisie gestig is om onderhoud-ontduikers op te spoor, vrugte af werp. Daar is verlede jaar 555 ouers wat nie onderhoud ingevolge bevele van die hof betaal nie, opgespoor. Nege landdroshowe het lasbriewe vir die ouers uitgereik. Rundu het die meeste gevalle gehad op 194 […]

Read More

NamWater wag steeds vir toerusting om oordragstelsel te herstel

Die stukkende oordragstelsel tussen die Swakoppoort- en Von Bachdam begin nou kommer wek by NamWater. Die stelsel is al vir ‘n geruime tyd stukkend en volgens die watervoorsiener se uitvoerende hoof, Abraham Nehemia wag hulle nog steeds vir die nodige onderdele. Daar is wêreldwyd ontwrigtings in die verband maar Nehemia sê alles word gedoen om […]

Read More

Olie redelik stabiel maar, onbestendigheid op pad

Brent ru-olie is redelik stabiel op die oomblik en verhandel steeds rondom 107 Amerikaanse dollar ‘n vat. Daar was vroeër die week kommer oor onderbrekings in uitvoere in Libië, ‘n lid van Opul, wat sê die land verloor uitsette van meer as 550 000 vate per dag weens blokkades by uitvoerterminale. Intussen begin China ook […]

Read More

Inflasie sal verder toeneem die jaar

Ekonome verwag hooflyn-inflasie gaan in 2022 verder versnel. Plaaslik sê Simonis Storm dit sal op ‘n gemiddeld van 7,1 persent vir die jaar vertoon. In die buurland word dieselfde voorspellings gemaak. Dit volg nadat Statistieke Suid-Afrika aangekondig het die jaarlikse verbruikersprys-aanwyser het in Maart tot 5,9 persent toegeneem. Die verhoging is in vergelyking met die […]

Read More

Ramaphosa se besoek aan Oos-Kaap uitgestel

President Cyril Ramaphosa se beplande besoek vandag aan die Oos-Kaap is uitgestel. Hy sou vloedskade in die Port St. Johns-omgewing bepaal. Die president se waarnemende woordvoerder, Tyrone Seale, sê die uitstel sal provinsiale owerhede in staat stel om voort te gaan om gemeenskappe se behoeftes vas te stel en inligting in te samel vir ‘n […]

Read More

Nog geen datum vir Swapo-verkiesingskongres nie

Terwyl die Swapo-party se verkiesingkongres vanjaar reeds in die nuus is, is dit steeds nie bekend wanneer dit sal plaasvind nie. Die party-president word, oudergewoonte vir Namibië die land se president so alle oë is op die party vanjaar omdat Geingob se twee termyne as landspresident in die volgende verkiesing tot ‘n einde kom. Swapo […]

Read More

SA se hoenderpryse: Arm huishoudings kry weer die swaarste

Die voorgestelde verhoging in die prys van hoender in Suid-Afrika gaan verbruikers wat reeds finansieel sukkel, swaar tref en die regering behoort dadelik in te gryp. Dit is die mening van die Suid-Afrikaanse Alliansie vir Informele Handelaars wat meer as 2 miljoen informele- en mikro-besighede regoor die land verteenwoordig. Hulle vra die buurland se regering […]

Read More