Programme

Programme

PROGRAMME

Wakker word!

06:00 - 10:00

met Jean-Louis Knouwds&Yanna Smith

Sluit elke dag van 6 tot 10 by ons aan om jou oggend met vermaak te begin.

Dagsê!

10:00 - 14:00

met JP Nel

Word deur jou gunsteling stasie vermaak terwyl jy werk!

Vasbyt!

14:00 - 18:00

met Deon Louw

Skakel in en bestuur in veilige hande met KOSMOS

Ontspan!

18:00 - 20:00

met Jaco Vermeulen

Sit jou voete in die lug en ontspan terwyl ek die beste aan jou bring met KOSMOS!