Lyk sonder privaatdele in hoofstad gevind

Die lyk van ‘n ongeïdentifiseerde manspersoon wie se privaatdele verwyder is, is vanoggend in Otjomuise ontdek. Hoofinspekteur Katrina Naukushu, die Khomas-streek se gemeenskapspolisiëringsbeampte, het bevestig dat die lyk in ‘n rivierbedding in die omgewing van die Chairman Mao Zedong High School ontdek is.