Greenpeace veroordeel Eskom oor diesel, kragvoorsiening
Greenpeace Africa beskryf die situasie by Eskom as angswekkend. Die organisasie het reageer op die kragvoorsiener se aankondiging van fase 4-beurtkrag. Woordvoerder Thandile Chinyavanhu sê Eskom moet dringend sy aanpassing na hernubare energie opskerp, want die kragonderbrekings beteken ekonomiese agteruitgang vir Suid-Afrika:
‘n Belegger se nagmerrie
Die sonde van die vaders … Namibië is in die greep van ‘n groot ongelykheidstryd, ‘n oorlog teen honger. Die Wêreldbank lys Namibië tweede na Suid-Afrika in die top-tien mees ongelyke lande in die wêreld. Ons Gini-koëffisiënt staan op 59,1, Suid-Afrika s’n staan op 63,0. Dertig jaar van vryheid – politieke vryheid – het frustrasie […]
An investor’s nightmare
The sins of the fathers… Namibia is in the grip of a major inequality struggle, a war on hunger, if you like. The World Bank rates Namibia second only to South Africa, in the top ten most unequal countries in the world. Our Gini-coefficient is at 59.1, South Africa’s is at 63.0. Thirty years of […]
Covid-vax: shot in the arm? Yes? No?
Yanna Smith from Kosmos News Investigates sits down with well-known Windhoek Pulmonologist Dr Willie Bruwer to chat about the Covid vaccine… should you worry, should you take it? Let the expert explain….
Om te spuit of nie… dis die vraag
Yanna Smith van Kosmos Nuus Ondersoek gesels met die bekende Windhoek Pulmonoloog Dr Willie Bruwer oor die Covid-entstof. Moet jy kommer hê, moet jy die spuit vat, of eerder wegbly? Laat die kenner dit verduidelik….