Nog geen datum vir Swapo-verkiesingskongres nie

Terwyl die Swapo-party se verkiesingkongres vanjaar reeds in die nuus is, is dit steeds nie bekend wanneer dit sal plaasvind nie. Die party-president word, oudergewoonte vir Namibië die land se president so alle oë is op die party vanjaar omdat Geingob se twee termyne as landspresident in die volgende verkiesing tot ‘n einde kom. Swapo se uitvoerende direkteur Austin Samupwa sê reëlings duur voort en ‘n datum moet nog bepaal word.