uhiuhuhoip

Jongste Nuus

Jongste Nuus

Tshwane begin paaie opknap

Die stad Tshwane het amtelik afgeskop met sy sy pad-rehabilitasieprogram. Die program het ‘n begrotingstoekenning van 36 miljoen Namibiese dollar ontvang en sal aandag gee aan die vernuwing van paaie in die omgewing om te verseker dit voldoen aan aanvaarbare standaarde. Die stad se woordvoerder, Sipho Stuurman, sê die program is belangrik aangesien hulle poog […]

Read More

Natis-kantore werk met beperkte personeel

Weens die hoë aantal positiewe Covid-19-gevalle, het die Namibiese Paaie-owerheid aangekondig dat al sy Natis-kantore landswyd en die permittekantoor in Windhoek tot einde Junie met beperkte personeel sal werk. Slegs ‘n beperkte aantal mense sal in betaalsale toegelaat word. Die bestuurder van korporatiewe kommunikasie, Hileni Fillemon, het aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik. Fillemon het ook […]

Read More

Afrika-Ontwikkelingsbankgroep stel nuwe visepresident aan

Beth Dunford is aangestel as visepresident van die Afrika-Ontwikkelings-bankgroep. Sy bring volgens berigte omvattende ervaring met haar saam danksy haar vorige rol as assistent van die administrateur van die Amerikaanse Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling se Buro vir Veerkragtigheid en Voedselsekerheid. Dunford sê sy is passievol oor die bank se ontwikkelings-agenda. Die groep beskryf haar as ‘n strategiese, doeltreffende leier […]

Read More

Geingob: Bemark Afrika as toerisme- en sakebestemming

Namibiese President Hage Geingob het vandag tydens die amptelike opening van die Afrika streekstoerisme-konferensie van die Verenigde Nasies se Wêreldtoerisme-organisasie in Windhoek gesê Afrika as handelsmerk moet gesamentlik en verenig as toerisme- en sakebestemming bemark word. Geingob het ook gesê om toerisme-herstel te verseker, moet reisbeperkings gelig word, maar dit vereis globale samewerking en oplossings. 

Read More

Meer en meer Angolese immigrante stroom Omusati binne

Die situasie met die Angolese immigrante in die Omusati-streek word daagliks erger. Dit word veroorsaak deur die toename in getalle verlede week van immigrante vanaf Angola wat die noordelike grens van Namibië instroom weens droogte in hul land. Die goewerneur van Omusati-streek, Erginus Endjala, het gesê die situasie is nie gunstig nie. Hy het aan […]

Read More

1 2 3 664