Kragkrisis: Maak dit makliker vir onafhanklikes om netwerk te betree

Die DA in die buurland sê enige energie-noodtoestand moet die elektrisiteitswaardeketting omsluit, wat opwekking, verspreiding en transmissie insluit. President Cyril Ramaphosa gaan na verwagting ‘n energie-noodtoestand afkondig. ‘n DA-woordvoerder, Ghaleb Cachalia, sê die regering moet dit maklik maak vir onafhanklike kragverskaffers om so gou as moontlik nuwe krag by die netwerk te voeg:

Read More

Fitty se borgaansoek duur vandag voort…

Die voortgesette borgtogaansoek deur Fishrot-beskuldigde Tamson Hatuikulipi sal vanoggend om tien-uur weer in die Windhoekse hoërhof voor waarnemende regter David Munsu hervat. Hatuikulipi sal voortgaan met sy hoofgetuienis wat gelei word deur die verdediging se regsverteenwoorder Florian Beukes van Metcalfe Beukes Prokureurs. Hy het Woensdag wenkbroue laat lig met sy talle bates wat verskeie motors en […]

Read More

Minder as 20% van SAPS-lede is opgelei in geslagsgeweld

Die Suid-Afrikaanse Kommissie vir Geslagsgelykheid se onlangse navorsing dui aan ongeveer 19 persent van polisielede is opgelei om sake van geslagsgeweld te hanteer. Die waarnemende voorsitter, Nthabiseng Moleko, sê daar is ‘n gebrek aan reaksie vanaf die polisie oor geslagsgeweld. Moleko sê hulle doen ‘n beroep op die polisie om opleiding oor geslagsgeweld tot minstens […]

Read More

Biden sê bande tussen Israel en VSA is sterk, maar hy ondersteun 2-staat oplossing

President Joe Biden sê die verhouding tussen Amerika en Israel is sterker as ooit. Hy het met sy aankoms in Israel gepraat op sy eerste reis na die Midde-Ooste sedert hy president geword het. Biden sal na verwagting ook die Palestynse president en Israeli- en Saoedi-leiers ontmoet. Hy sê hy glo ‘n twee-staat-oplossing is die […]

Read More

Richelieu Eagles hoop om vandag rekord reg te stel teen Skotland

Die Namibiese krieketspan sal baie graag vandag wil wys dat hulle die vereiste aanpassings kon maak in hul herontmoeting met Skotland. Die Namibiërs kon Sondag in hul openingswedstryd van die Krieket Wêreldbeker Liga 2 driehoekige eendagreeks teen Skotland nie die pas volhou nie en het met 77 lopies verloor. Die Richelieu Eagles se wedstryd teen […]

Read More

Franse juweliersfirma Messika ontvang eerste diamante van Namdia

Die bekende Franse juweliersfirma, Messika, het vandag amptelik die heel eerste pakkie gesogte en kosbare Namibiese diamante wat by Namdia gekoop is, tydens ‘n baanbrekersgeleentheid in Windhoek oopgemaak. Die Namibiese omgewingsminister, Pohamba Shifeta sê aangesien Namibië steeds ‘n bestendige invloei van beide buitelandse en plaaslike beleggings sien, moet die omgewing erken word vir die impak wat […]

Read More

Gewilde Mata Mata-grenspos nog nie heropen

Die Namibiese ministerie van binnelandse sake se woordvoerder, Margarot Kalo, het bevestig dat die grensposte van Onseepkans, Rietfontein en Sendelingsdrift tussen Suid-Afrika en Namibië heropen het. Die grensposte was sedert 2020 gesluit weens die Covid-pandemie. Daar word nog besluit oor wanneer die gewilde Mata Mata-grenspos gaan heropen. Kalo sê aan Kosmos 94.1 Nuus Sendelingsdrift is […]

Read More

Duitsers beboet Steinhof met R191 miljoen

Duitsland se finansiële reguleerder, BaFin, het Steinhoff met 191 miljoen Suid-Afrikaanse rand beboet vir die oortreding van finansiële regulasies in 2016/17. BaFin sê die kleinhandelaar het versuim om sy finansiële jaarverslag daardie boekjaar binne die voorgeskrewe tydperk beskikbaar te stel vir die publiek. Hy het ook versuim om kennisgewings vir stemregte binne die voorgeskrewe tydperk […]

Read More

Bergklimmers wag vir weer om K2-berg in Pakistan uit te klim

Food for Hope, ‘n Suid-Afrikaanse welsynsorganisasie, is besig om geld in te samel vir behoeftige kinders. Warren Eva wil met die projek Climb 4 Hope die K2-berg, bekend as Savage Mountain, in Pakistan uitklim om geld in te samel vir Food for Hope. Eva en John Black hoop om die toppunt van K2 einde Julie te […]

Read More

SA binnelandse sake ondersoek ná onreëlmatighede

Die Suid-Afrikaanse minister van binnelandse sake, Aaron Motsoaledi, sê ‘n ondersoek van die eenheid in binnelandse sake wat verantwoordelik is vir die uitreiking van visum- en verblyf-aansoeke, is van stapel gestuur nadat ondersoeke verskeie onreëlmatighede aan die lig gebring het. Die minister sê 14 werknemers het verbasend die teenkorrupsie-komitee wat bedrog in die departement ondersoek […]

Read More