SA binnelandse sake ondersoek ná onreëlmatighede

Die Suid-Afrikaanse minister van binnelandse sake, Aaron Motsoaledi, sê ‘n ondersoek van die eenheid in binnelandse sake wat verantwoordelik is vir die uitreiking van visum- en verblyf-aansoeke, is van stapel gestuur nadat ondersoeke verskeie onreëlmatighede aan die lig gebring het. Die minister sê 14 werknemers het verbasend die teenkorrupsie-komitee wat bedrog in die departement ondersoek gevra om nie voort te gaan met sy ondersoeke na ongerymdhede nie. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent, berig uit Kaapstad.