Kentucky: Die ergste is nog nie verby nie

Die goewerneur van die Amerikaanse deelstaat Kentucky, Andy Beshear, sê die ergste van die vloede is nog nie verby nie en die voorspelling vir swaar neerslae duur voort. Daar is tot dusver 37 mense dood, maar hy sê die syfer sal skerp styg.

Read More

Twee-pot-stelsel sal eers later in buurland in werking tree

‘n Finansiële kenner in Suid-Afrika, John Anderson, sê daar word nog geen veranderings in die buurland se finansiële stelsel verwag nie. Hy het reageer op die Nasionale Tesourie wat sy konsepwetsontwerp vir die twee-pot-stelsel gepubliseer het. Die stelsel sal individue toelaat om een-derde van hul spaargeld by te dra tot ‘n rekening wat enige tyd […]

Read More

Toeris beroof: Nampol is op laaste drie se spoor

Die eerste verdagte in die rooftog oor die naweek van ‘n Belgiese toeris wat op video vasgelê is, is in hegtenis geneem. Die 33-jarige verdagte is in Omongostraat in Wanaheda gevang. Die mag sê die groep van vier met weggekom het ‘n Apple-skootrekenaar en ‘n selfoon, wat reeds verkoop is. Die verdagte het volgens berigte […]

Read More

Wintergrane lyk belowend in buurland

Die jongste voorlopige beramings vir Suid-Afrika se wintergewasaanplantings vir 2022-2023, skets in die algemeen ʼn positiewe prentjie. Dit is die mening van die hoofekonoom van die Landbou-sakekamer, Wandile Sihlobo. Volgens hom is die koringaanplantings byvoorbeeld na raming 553 900 hektaar, wat ʼn jaar-tot-jaar-styging van ses-persent verteenwoordig. Sihlobo sê daar is verwagtinge vir nog ʼn goeie oes vanjaar, veral aangesien die grondvog in die meeste […]

Read More

Winste deur oliemaatskappye skerp gekritiseer

Europa se grootste oliemaatskappye Shell en TotalEnergies loop deur onder kritiek oor die ongelooflike winste wat hulle aangeteken het. Shell het in Europa 11,5 miljard Amerikaanse dollar se winste in die afgelope kwartaal verdien met TotalEnergies wat 9,8 miljard Amerikaanse dollar in winste, in dieselfde tydperk, verdien het. Gingerbread, ‘n niewinsgewende organisasie in Brittanje wat […]

Read More

Suid-Afrikaner een van die wenners in strafste perderit ter wêreld

Die Suid-Afrikaanse ruiter, Willemien Jooste, is bekroon as een van die wenners van die Mongoolse Derby 2022. Jooste het saam met die Amerikaanse ruiter, Deidre Griffith, tweede geëindig in die wedloop in Mongolië. Die Mongoolse Derby is die langste en strafste perderit ter wêreld. Volgens Jooste is sy oorweldig deur die oorwinning ten spyte van die feit […]

Read More

Swarzand-plato by Maltahöhe lyk soos Switserland

Elize Cilliers wat op die Swarzand-plato naby Maltahöhe boer het vanoggend vir die eerste keer in ‘n baie lang tyd ysreën ervaar. Sy sê die wêreld om haar lyk soos Switserland maar o wee, die dak lek… Keetmanshoop het ook ligte reënbuie ontvang, met nog reën wat deur die dag verwag word. Terwyl winterreën normaal […]

Read More

Werkers van Fishcor-filiaal wil weet oor salarisse, en of hulle nog werk

Werknemers van Seacope Freezer Fishing Company wat as vissermanne op die MVF Pemba Bay-vaartuig by Walvisbaai werk, is gestrand gelaat, met geen antwoorde of hulle nog in diens is nie. Seacope Freezer Fishing is in 2004 gestig en is ‘n filiaal van Seaflower Whitefish Corporation onder Fishcor. Die werknemers sê sedert hul terugkeer van die see op 28 Maart vanjaar was daar geen verdere kommunikasie oor hul terugkeer werk […]

Read More

Die ANC het misluk – Saftu

Die Suid-Afrikaanse federasie van vakbonde, Saftu, sê ten spyte van retoriek oor ‘n beter lewe vir almal, het die ANC nie net daarmee misluk nie, maar is ook verbind tot ‘n neo-liberale pad wat tot ongelykheid en korrupsie gelei het. Die vakbond se uitgebreide bestuurskomitee van die werkersklasberaad het besluit om dié beraad Vrydag saam […]

Read More

Duitse LP bedank na hy voordeel uit Covid-maskerkontrakte trek

‘n Duitse parlementslid van die afgetrede kanselier Angela Merkel se party gaan bedank oor ‘n skandaal dat hy voordeel getrek het uit aankope van Covid-19-gesigsmaskers. Nikolas Löbel is gekritiseer deur lede van sy eie middel-regse Christelike Demokratiese Unie na verlede week se bewerings. Daar word aangevoer ‘n maatskappy wat Löbel bestuur, het kommissie van meer as 4 miljoen Namibiese […]

Read More