EFF: Betoging in Thembisa moenie in bloedbad ontaard

Die EFF doen ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die Ekurhuleni Metropolisie-departement om beheer uit te oefen in hul interaksies met betogers in Thembisa aan die Gautengse Oos-Rand. Die party sê verskeie mense is dood as gevolg van wetstoepassers wat skote afgevuur het. Die EFF versoek die polisie om nie ‘n diensleweringsbetoging in ‘n […]

Read More

Tiger Woods gekant teen LIV-gholfreeks

Gholf: Die hoofbestuurder van die LIV-gholfkompetisie, Greg Norman, het bevestig Tiger Woods het tussen 11 en 13 miljard Namibiese dollar van die hand gewys om by die nuwe Saudi-gesteunde LIV-reeks aan te sluit. Die 15-malige Major-wenner sê hy bly getrou aan die PGA-toer. Woods is gekant teen die nuwe kompetisie. Hy sê hy sien nie […]

Read More

Belastingverlaging in plaas van salarisverhoging – NamRA sê

Die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRA, sê hy het geen magte om belastingwetgewing of skale aan te pas nie. Dit kom na ‘n beroep deur die Namibia Local Business-vereniging, Naloba, wat meen dat in plaas van ‘n verhoging vir staatsamptenare, moet hulle belasting eerder met 10 persent gesny word en sodoende, geld terug in hul sakke te […]

Read More

Privaatsektor moet onderwys ondersteun

Die Tweede Nasionale Konferensie oor Onderwys, wat daarop gemik is om voort te bou op die sleutelaanbevelings van die 2011-konferensie, is aan die gang in die hoofstad. Daar word in diepte gekyk na transformasie van die hele sektor op al sy vlakke. Die Namibiese visepresident Nangolo Mbumba het afgevaardigdes toegespreek en sê bystand van die […]

Read More

Goewerneur stem saam met Calle oor groen skemas

Die goewerneur van die Kavango-Oos-streek stem saam met die landbouminister Calle Schlettwein dat sake daadwerklik reggeruk moet word met groen skemas in die noordooste van die land. Daar is vroeër aangekondig dat die regering die skemas vir uitkontrakteer omdat Schlettwein meen streeksrade wat polities verkies is, kan nie groen skemas bestuur nie. Bonifasius Wakudumo, het […]

Read More

Aapokke: Kalifornië kondig noodtoestand aan

Die goewerneur van Kalifornië, Gavin Newsom, het ‘n noodtoestand afgekondig oor aappokke in ‘n poging om die verspreiding van die uitbreking teen te werk en inentings ‘n hupstoot te gee. Die Amerikaanse deelstaat het gister altesaam 827 gevalle bevestig, terwyl 25 000 inentings tot dusver toegedien is. Volgens die Amerikaanse Sentrums vir Siektebeheer en -voorkoming […]

Read More

Statebondspele: 3 van SA het Covid

Span Suid-Afrika is ‘n slag toegedien toe drie baan- en veldatlete weens mediese redes moes onttrek. Die naellopers Clarence Munyai en Emile Erasmus, sowel as die paalspring-atleet, Kyle Rademeyer, het almal Covid-19 opgedoen. Die baan- en veldprogram begin vandag in Birmingham, Engeland. Zakhiti Nene sal ook vandag weer getoets word nadat hy simptome van Covid-19 […]

Read More

Namibië het nie leierskap nie – IPC

Reaksie word ontvang op President Hage Geingob se stilswye die afgelope tyd met verskeie krisisse wat huishoudings en besighede in die gesig staar. Hy het tot dusver geen kommentaar gelewer oor die inflasie-krisis in die land nie en ook nie oor die kwessie van vulstasie-eienaars, die stygende brandstofprys of die toenemende onwettige invoer van Angolese […]

Read More

Staking sal skole en leerders ergste raak

Kommer neem toe in die onderwyssektor na Namibiese staatsamptenare ten gunste van ‘n staking gestem het. Volgens die onderwyserministerie is daar 28 773 onderwysers in diens van die regering met altesaam 755 131 leerders in staatskole, waarvan 544 870 leerders op laerskool is en 208 098 op hoërskool. Colette Rieckert van die Privaatskole-vereniging het haar kommer oor die dreigende […]

Read More

Brent sak verder terug, vrese van resessie 

Brent ru-olie het vandag verder gedaal met wat beskryf word as ‘n somber vooruitsig van vraag na die brandstof. Wêreldwye vervaardigingsyfers toon ‘n daling en China se Covid-uitdagings duur steeds voort. Die syfers maak beleggers senuagtig oor ‘n moontlike resessie. Brent verhandel tans rondom 99 Amerikaanse dollar per vat. Die kommoditeit het in 90 dae 7 persent verloor […]

Read More