Bankkoste kan styg as SA op gryslys geplaas word

Koste vir banke en staatsinstellings kan styg as Suid-Afrika op die gryslys geplaas word. Die Finansiële Aksie-taakspan sal na verwagting hierdie week hieroor beraadslaag. Indien die land op die gryslys geplaas word, sal finansiële ondernemings met buitelandse bankrekenings outomaties as kliënte met ‘n groter risiko beskou word, wat meer omsigtigheids-ondersoeke sal meebring. Verhoogde koste kan […]

Read More

Mosambiekse President keer terug van AU-beraad oor sikloon Freddy  

Die Mosambiekse President, Felipe Nyusi het vroeg teruggekeer van die Afrika-unie-beraad in Addis Abeba om die situasie te monitor terwyl die land voorberei vir die tropiese sikloon Freddy. Dit volg nadat minstens tien mense reeds die afgelope tyd weens swaar reën en oorstromings in Mosambiek dood is. Die Verenigde Nasies sê die sikloon sal na […]

Read More

De Ruyter voorsien nie algehele ineenstorting van kragnetwerk

Die uitvoerende hoof van Eskom, André de Ruyter, voorsien nie ‘n algehele ineenstorting van die kragnetwerk nie. Sy reaksie volg op die aankondiging dat fase 6-beurtkrag tot Woensdagaand se spitstyd ingestel sal word, en teen Donderdag na fase-4 verlaag sal word, met fase 3 tot die naweek. De Ruyter doen ‘n beroep op Suid-Afrikaners om […]

Read More

EIF: Vissery-sektor benodig fondse teen klimaatsverandering

Die Namibiese vissery-sektor is kwesbaar vir eksterne ekonomiese en ekologiese skokke wat visvang-volumes onvoorspelbaar maak as gevolg van veranderinge in die Benguela-seestroom as gevolg van klimaatsverandering. Voorlopige evaluasies dui daarop dat klimaatsverandering die verspreiding van mariene spesies beïnvloed as gevolg van die veranderinge in temperatuur. Die Omgewingsbeleggingsfonds, die EIF, wil hierdie kleinskaalse vissers help om […]

Read More

Aktiviste SA skenk meer as 20 000 saailinge

Aktiviste Suid-Afrika het sedert Oktober verlede jaar meer as 20 000 saailinge in KwaZulu-Natal afgelewer. Die doel is om die teorie van “een huis een tuin” regoor die provinsie bekend te stel en die program na die res van Suid-Afrika uit te brei. ASA se woordvoerder, Busi Radebe, sê sodra mense hul eie kos kweek, […]

Read More

Poolse vrou glo sy is Maddie McCann, DNS-toetse binnekort

‘n Vrou wat glo dat sy die ontvoerde Madeleine McCann is, se DNS-toetse sal binnekort gedoen word om vas te stel of sy Maddie is. Julia Wendell, van Pole, sê sy het ‘n paar maande gelede begin glo dat sy Maddie kan wees nadat sy “iets” by haar ouma gehoor het. Die jong vrou sê […]

Read More

Gholf: JJ Senekal wen sy derde Sonskyntoer-titel

Gholf: Die Suid-Afrikaner JJ Senekal het ‘n laaste ronde van sewe onder 65 behaal om die SDC Ope met vier houe te buit by die Zebula-buiteklub in Bela Bela, Limpopo. Dit is sy derde Sonskyntoer-titel. Casey Jarvis was tweede op 21 onder baansyfer met 67, en Pieter Moolman en Jaco Prinsloo gesamentlik derde. Senekal sê […]

Read More

Stad Kaapstad sal nie misdadige gedrag tydens staking duld  

Die Stad Kaapstad sê hy sal nie Woensdag misdadige gedrag tydens Santaco se beplande provinsiale staking duld nie. Die stad sê hierdie verset-optrede word dikwels gekenmerk deur geweld, vernietiging van openbare eiendom, aanvalle op ander openbare vervoerdienste en intimidasie. Die stad se burgemeesters-komiteelid vir stedelike beweeglikheid, Rob Quintas, sê al die nodige voorsorgmaatreëls sal getref […]

Read More

Namibiese akkomodasiebesetting is 37% in Januarie  

Die Gasvryheidsvereniging van Namibië het die toerisme-akkommodasieverslag van Januarie bekendgestel, wat ‘n algehele besetting van meer as 37 persent weerspieël, wat byna dubbel die besetting van Januarie 2022 was, ‘n tydperk wat steeds gebukkend gegaan het onder die gevolge van die Omikron-variant. Die uitvoerende hoof van die vereniging Gitta Paetzold sê hulle is aangenaam verras […]

Read More

NamWater reik drie tenders uit

NamWater nooi plaaslike maatskappye uit om te tender vir drie tenders. Die eerste tender behels die voorsiening, aflewering en gebruikneming van nuwe bergings-eenhede. Die tweede tender is ingenieurskonsultasie-dienste vir die opgradering en uitbreiding van die Olushandja-watersuiweringseenheid. Beide tenders sluit op 16 Maart. Die derde tender is die verskaffing van arbeidsterapiedienste vir personeel regoor die land […]

Read More