Otweya-inwoners kry krag, eienaarskap

Plaaslike berigte lui dat die Otweya-nedersetting op Walvisbaai geëlektrifiseer sal word en inwoners sal ook titelaktes vir hul eiendom ontvang. Die woonbuurt, voorheen bekend as Twaloloka, het ‘n verwoestende brand in Julie 2020 beleef. Volgens die Walvisbaai-raadslid Donatus Tegako is die misverstand met grondeienaarskap en die substasie wat in ErongoRed se naam oorgedra moet word, […]

Read More

Databasis vir skuldstatus op vasteland bekend

Die Afrika-Unie stel ‘n skuldstatus-databasis oor sy lidlande bekend. Dit sal hulle help om hul fiskale bestuur te verbeter, aangesien die liggaam ontwikkelingsprogramme tussen lede wil uitbrei. Die Afrika Ontwikkelingsbank en sy vennote het onlangs ‘n program van stapel gestuur om voedselproduktiwiteit op die vasteland te verbeter. Dit sal deurlopende opleiding in fiskale bestuur insluit, […]

Read More

Biden besoek Kiëf soos jaarherdenking van oorlog nader

Amerikaanse President Joe Biden het onaangekondig in Kiëf aangekom. Dit is amper ‘n jaar sedert die Russiese President Vladimir Putin die Oekraïne aangeval het en Biden sê dit was in sy mening belangrik dat die Amerikaanse president op hierdie tydstip die Oekraïne besoek. Intussen sê Oekraïne se President Volodymyr Zelensky verskeie aspekte sal onder die […]

Read More

Freddy kan amok maak in die Oranje-gebied

Sikloon Freddy is op pad na Madagaskar en daar is verwagtinge vir kitsvloede en ander skade wat deur sterk winde veroorsaak kan word. Namibië se reënseisoen het nog nie vertoon soos hy moes nie en daar is kommer ook oor die stand van veral die sentrale en oostelike damme. Dit is nie bekend waarheen Freddy […]

Read More

Verwagtinge vir begroting lyk so

Die Namibiese finansminister Ipumbu Shiimi sal Woensdagmiddag sy begrotingsrede lewer. Die land is onder erge druk maar, volgens Robert McGregor van Cirrus in die hoofstad, behoort Sacu-inkomste tog effe verligting te bring. McGregor deel sy verwagtinge met Kosmos 94.1 Nuus.

Read More

NamPower teken verlies aan vir ’22

NamPower het sy finansiële state vir die boekjaar tot 30 Junie 2022, bekend gemaak. Die maatskappy het ‘n verlies van 1,2 miljard Namibiese dollar vir die jaar aangekondig, teenoor ‘n wins van 1,2 miljard in 2021. Die maatskappy sal geen dividend verklaar nie. Die raadsvoorsitter Daniel Motinga sê die koste van kragopwekking het gedurende die […]

Read More

Sakepersoon? Bipa soek jou tjing!

Die Besigheids- en Intellektuele Eiendomsowerheid, Bipa, herinner alle geregistreerde maatskappye, of hulle aktief sake dryf of nie, om aan die einde van hul finansiële jaar hulle jaarlikse heffing aan Bipa te betaal. Die owerheid het ‘n veldtog van stapel gestuur wat tot April duur. Ockert Jansen, hoof van korporatiewe kommunikasie by Bipa, verduidelik.

Read More

Namibië en Rusland se Olimpiese-owerhede gesels

Daar word berig dat die Namibiese Nasionale Olimpiese Komitee vergader het met Rusland se komitee in ‘n poging vir nouer samewerking. Die plaaslike president Abner Xoagub het virtueel met Rusland se sekretaris-generaal Rodion Plitukhin ontmoet. Daar word verwag dat die twee komitees ‘n memorandum van verstandhouding sal onderteken wanneer verteenwoordigers by die Russiese Afrika-beraad in […]

Read More

Ekonoom reageer op Saara se kommentaar waar sy oorlog berispe

‘n Namibiese ekonomiese kenner het sy reaksie gegee op eerste minister dr. Saara Kuugongelwa- Amadhila wat by die Münchense Sekuriteitskonferensie in Duitsland haar stem dik gemaak het oor die Russiese-Oekraïnse oorlog. Sy sê die geld wat op wapens bestee word in die oorlog waar die Russe en Oekraïne mekaar doodmaak, kan eerder vir ontwikkeling aangewend […]

Read More

SA-begroting: Eskom se skuld is doring in die vlees

Business Leadership South Africa sê in die lig van beurtkrag wat daagliks grootskaalse vernietiging van die ekonomie veroorsaak, sal die finansminister,  Enoch Godongwana, Woensdag in sy begroting op dié kwessie fokus. Berigte lui dat die minister na verwagting gaan aankondig dat die regering ‘n aansienlike deel van Eskom se skuld van 400 miljard Suid-Afrikaanse rand […]

Read More