Namibiese arbeidstatistieke onaanvaarbaar – vakbondleier

Die Namibiese arbeidsminister Utoni Nujoma het vandag sy personeelvergadering gesê tydens die eerste drie kwartale van die 2022-23-boekjaar is twee noodlottige en twee groot ongelukke by werksplekke aangemeld. In die tydperk is 2 315 inspeksies by werksplekke uitgevoer, waarvan 1 494 inspeksies was vir basiese indiensnemings-voorwaardes en 821 inspeksies was om die nakoming van beroepsveiligheids- […]

Read More

Stad Windhoek probeer wéér twee nuwe lede verkies

Stad Windhoek se munisipale raad hou vanaand om halfses ‘n spesiale raadsvergadering om uiteindelik die twee oorblywende lede van die bestuurskomitee te verkies. Dit is die hoeveelste probeerslag om die twee lede te verkies, nadat opposisiepartye telkemale nie eenstemmigheid kon bereik nie. Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling Erastus Uutoni het gesê die kwessie […]

Read More

Ramaphosa: Kragverskaffing nie regering se plig  

President Cyril Ramaphosa sê die verskaffing van elektrisiteit is nie die regering se plig nie. Hy voer in hofdokumente aan hy is nie grondwetlik verplig om elektrisiteit aan Suid-Afrikaners te verskaf nie. Volgens Ramaphosa plaas die Grondwet die plig op plaaslike regering. Ramaphosa voer in sy beantwoordende verklaring aan die UDM en ander organisasies se […]

Read More

Krieket: Proteas môre teen Windies

Krieket: ʼn Nuwe hoofstuk in Suid-Afrikaanse toetskrieket begin môre met die eerste wedstryd teen die Windies op SuperSport-park in Centurion. Shukri Conrad is die nuwe afrigter van die Proteas se toetsspan en Temba Bavuma die nuwe kaptein. Die reeks is die enigste twee toetse op die kalender vir die Suid-Afrikaanse somer. Dit is deel van […]

Read More

Watervlakke in Laer-Oranje bly hoog

Die buurland se departement van water en sanitasie sê die Vaaldam ondervind ʼn voortdurende afname in watervlak, wat tans 111 persent beloop. Nog ʼn sluis is Sondag gesluit sodat sewe sluise nog oop is. Die woordvoerder van die departement, Wisane Mavase, sê die watervlakke in die Laer-Oranjerivier en die Laer-Vaalrivier bly hoog en dit mag […]

Read More

Drie werkers van TransNamib beseer

Drie werknemers van TransNamib is beseer nadat ‘n trein met mangaan van voor Lüderitz ontspoor het. Twee lokomotiewe en een wa het ontspoor en die treinspoor is gesluit. Volgens die woordvoerder van TransNamib, Abigail Raubenheimer is die beseerdes vir mediese behandeling geneem. Raubenheimer het meer besonderhede met Kosmos 94.1 Nuus gedeel…  

Read More

Dialise-eenhede by Namibiese staatshospitale uitgebrei

Die Namibiese gesondheidsministerie is van voorneme om dialise-eenhede in die staatshospitale van Windhoek Sentraal en Oshakati te vestig, sowel as in die staatshospitale op Keetmanshoop, Swakopmund, Rundu en Katima Mulilo. Die gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula, het in die parlement verduidelik dat die private verskaffers vir dialise hoofsaaklik in Windhoek, Katima Mulilo, Keetmanshoop en Ongwediva is. […]

Read More

Vakbond sê Eskom is onbetroubaar

Die vakbond, Giwusa, sê Eskom het ʼn onbetroubare noodsaaklike diens geword. Suid-Afrikaners ondervind voortgesette beurtkrag en die situasie sal na verwagting in die komende jare vererger. Die president van die vakbond, Mametlwa Segei, sê die krisis is groter as wat die kragnuts-maatskappy bereid is om te erken.

Read More

VN: Respek vir menseregte in tru-rat

Die hoof van die Verenigde Nasies, Antonio Guterres, waarsku die respek vir menseregte gaan agteruit. Hy sê 75 jaar ná die ondertekening daarvan word die Universele Verklaring van Menseregte van alle kante af aangerand. Guterres het verwys na die oorlog in Oekraïne en bedreigings van regte weens stygende armoede, hongersnood en klimaats-rampe, as tekens dat […]

Read More

DA: Gautengse staatshospitale het hoë risiko vir brande

Die DA in Gauteng sê die risiko vir brande by die provinsie se openbare hospitale is hoog aangesien slegs twee van die 37 geldige brand-opruimingsertifikate het. Dit is omdat hulle nie vloerplanne en toereikende brand-opsporingstelsels het nie. Die LUR vir gesondheid, Nomantu Nkomo Ralehoko, het dit bevestig na aanleiding van die party se vrae in […]

Read More