Mobiele dierekliniek gaan van krag tot krag

Sedert die stigting van die mobiele dierekliniek in 2017 onder leiding van dr. Ian Baines, het ‘n groot aantal diere gratis behandeling ontvang, veral vir sterilisasie. Dr. Baines staan ook die Have-a-Heart-stigting by. Kosmos 94.1 Nuus het by dr. Baines aangeklop oor waarmee sy spannetjie tans besig is.