Langverwagte Hartebeestloop-veiling vind vandag plaas

Die Hartebeestloop Bonsmara-veiling vind vanoggend om elf-uur op die plaas Hartebeestloop van die top-Bonsmara-teler dr. Joggie Briedenhann in die Stampriet-distrik plaas. Die veiling sal ook aanlyn wees met ‘n groot verskeidenheid van top-kwaliteit Bonsmara-bulle en vroulike diere. Briedenhann se seun Byron het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor die voordele van gefokusde teling, veral as […]

Read More

SA sal verder ly as gevolg van ANC se oortreding van internasionale wette – DA

Die DA-leier, John Steenhuisen, sê Amerika se beskuldiging dat Suid-Afrika wapens aan Rusland verskaf het, is ‘n ysingwekkende en diep ontstellende bevestiging dat President Cyril Ramaphosa en sy regering aktief betrokke is by Moskou se oorlog in Oekraïne. Amerika se ambassadeur, Reuben Brigety, het gister dié bewerings gemaak. Die aankondiging het die rand skerp laat […]

Read More

Avokadopere is op met 71,2%, maar mielies is af met 13%

‘n Ontleding van die jongste inflasiesyfers deur Simonis Storm dui aan dat die koste van ‘n avokadopeer met 71,2 persent in April gestyg het. Tweede is groen soetrissies wat 52,8 persent duurder geword het met komkommer op 44,7 persent. Aan die ander kant van die spektrum is mielies wat met amper 13 persent gedaal het, […]

Read More

SA Presidensie: Alles is in orde met handel met die VSA

President Cyril Ramaphosa sê sy regering stel ondersoek in na Amerika se beskuldiging dat Suid-Afrika wapens aan Rusland verskaf het vir die oorlog in Oekraïne. Die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Reuben Brigety, beweer die wapens en ammunisie is op ‘n Russiese skip gelaai wat in Desember by die vlootbasis in Simonstad, Kaapstad vasgemeer het. Ramaphosa […]

Read More

Bedryfshoofde vergader binnekort oor ekonomiese herlewing

Namibiese Kamer van Koophandel en Nywerheid is die gasheer vir die Nasionale Korporatiewe Forum op Maandag 15 Mei in die hoofstad. Die forum vind plaas onder die tema “Harnessing the Power of Business to Advocate for Local Economic Growth”. Vanjaar se forum sal na verwagting ongeveer 100 bedryfshoofde, uitvoerende hoofde en verenigings-presidente van regoor alle […]

Read More

Man sterf na seekoei-aanval, terwyl mens-dier-konflik onder die loep is

Terwyl die nasionale konferensie oor mens-dier-konflik van die omgewingsministerie in die hoofstad aan die gang is, het ‘n Namibiese man ná ‘n seekoei-aanval aan sy beserings in ‘n hospitaal in die Kavango-Oos-streek beswyk. Die 26-jarige Likuwa Kuduma en sy suster met haar baba op haar rug, is in hul makôrô deur seekoei in die rivier […]

Read More

Diplomatieke herrie in SA terwyl rand tuimel

Die buurland se Presidensie sê die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Reuben Brigety, se bewerings dat die land wapens aan Rusland voorsien het, ondermyn die gees van samewerking en vennootskap. Die ambassadeur beweer ‘n Russiese vragskip het verlede Desember Simonstad in Kaapstad se vlootbasis verlaat met wapens aan boord. Die Presidensie sê tydens onlangse vergaderings tussen […]

Read More

Topspelers begin vandag hul veldtogte by die Italiaanse Ope

Die meeste topgekeurde mans begin vandag hulle veldtogte in die Italiaanse Ope in Rome nadat hulle loslootjies gehad het in die eerste ronde. Die byeenkoms word beskou as ʼn belangrike kleibaantoernooi voor die Franse Ope wat later die maand begin. Die vierde gekeurde Casper Ruud van Noorweë het verlede jaar die eindstryd op Roland Garros […]

Read More

Volksmoord-museum ontlok openbare debat

Die debat wat in die parlement begin is oor die vestiging van ‘n Volksmoord-museum wat deur Joseph Kauandenge van Nudo voorgestel is, het openbare gesprekke laat vlam vat. ‘n Namibiër het ‘n vraag op sosiale media gestel dat die land bereid is om geld aan ‘n Volksmoord-museum te bestee, maar die wêreld laat Russiese President […]

Read More

Kabinet keur hersiene Nasionale Hervestigingsbeleid goed

Die kabinetsbeslissings is vandag deur die Namibiese minister van inligting, dr. Peya Mushelenga bekend gemaak. Een van die besluite is die goedkeuring van die hersiene Nasionale Hervestigingsbeleid van 2023 tot 2030 van die landbouministerie. Mushelenga het die drie teikengroepe en hervestigings-modelle bekend gemaak…

Read More