Topspelers begin vandag hul veldtogte by die Italiaanse Ope

Die meeste topgekeurde mans begin vandag hulle veldtogte in die Italiaanse Ope in Rome nadat hulle loslootjies gehad het in die eerste ronde. Die byeenkoms word beskou as ʼn belangrike kleibaantoernooi voor die Franse Ope wat later die maand begin. Die vierde gekeurde Casper Ruud van Noorweë het verlede jaar die eindstryd op Roland Garros gehaal en het nege van sy tien loopbaantitels op klei behaal: