Tsumeb-munisipaliteit samel fondse in

Die nasleep van die Covid-pandemie het steeds ‘n groot impak op baie Namibiese gemeenskappe. Covid het talle gesinne werkloos gelaat en die gevolg is dat hulle nie hul kinders se opvoeding kan bekostig nie. Die munisipaliteit van Tsumeb ‘n Burgemeesters-fonds gestig waar hulle fondse insamel om die gesinne in nood by te staan. Die munisipaliteit […]

Read More

Xinfeng sê sy lisensie is geldig, Alweendo is oningelig

Die saak waar Xinfeng poog om die opheffing van sy mynlisensie deur minister Tom Alweendo ter syde te laat stel, is tans in die hoërhof aan die gang. Xinfeng het die litiummyn naby Uis en is in omstredenheid gedompel. Alweendo sê in sy stukke dat die lisensie op plagiaat en bedrog toegestaan is maar, volgens […]

Read More

Jongste oor Theo Borstlap se toestand

Dit gaan steeds redelik goed met die bekende Otjiwarongo-sakeman Theo Borstlap. Hy word tans in Millpark-hospitaal in Johannesburg behandel na hy op 4 Mei erge brandwonde op sy plaas buite die dorp opgedoen het. Sy skoonseun sê daar is uitdagings maar oor die algemeen is die dokters positief.

Read More

Arrestasies in Kaapstad styg met 30%

Die Stad Kaapstad sê sy Departement van Wetstoepassing het die afgelope week 363 verdagtes weens verskeie oortredings gearresteer, en 82 234 oortredings is aangeteken, vergeleke met 283 arrestasies die vorige week. Die stad se burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die stad se inhegtenisnemings het die afgelope paar jaar aansienlik toegeneem, omdat die […]

Read More

VSA sê Wagner herlei wapens deur Mali na Rusland

Die Amerikaanse staatsdepartement sê dat Rusland se Wagner-groep probeer om sy pogings om militêre toerusting vir gebruik in die Oekraïne te bekom, te verdoesel, en voeg by dat Washington ingelig is dat die maatskappy probeer om daardie verkrygings deur Mali te herlei om Rusland in sy oorlog te help. Volgens die woordvoerder van die departement, […]

Read More

Daar is ‘n plan om die paaie-plan te befonds

Die Paaie-owerheid het groot planne om sy vyfjaar-geïntegreerde strategiese plan van 15 miljard Namibiese dollar uit te voer. Die plan poog om die nasionale padnetwerk uit te brei, asook om verskeie grondpaaie op te gradeer na bitumenstandaarde. Volgens die uitvoerende hoof, Conrad Lutombi, sal die Padfondsadministrasie sowat 10,27 miljard dollar van die totaal voorsien met […]

Read More

Esau was sy hande in onskuld, sê hy het nie geweet nie

Die borgaansoek van die oud-visseryminister Bernhardt Esau duur voort voor regter David Munsu. Nes hy ontken het dat hy ‘n iPhone wat twee simkaarte kan gebruik wou gehad het, ontken hy dat hy enigsins betrokke wat met die opstel van die twee vismaatskappye Nengomar Pesca in Angola en Nengomar Namibië. Die aantyging is dat die […]

Read More

Zambezi-boere plant vir die vale

Goeie nuus uit die Zambezi-streek is dat mielieproduksie met 31 persent gestyg het vergeleke met verlede jaar, en 83 persent bo die nasionale produksievlak is. Die streek se grane staan op net meer as 14 200 metrieke ton. Sorghumproduksie is op met 23 persent en mahangu het met 20 persent gestyg, en is ook 59 […]

Read More

Amerikaanse wanbetaling sal plaaslik ‘n impak hê

Sou die VSA op 1 Junie nie sy verpligtinge in verband met sy skuldbetalings kan maak nie, sal daar plaaslik ook ‘n impak wees. Samesprekings om die skuldperk in die VSA te verhoog duur voort tussen President Joe Biden en Huis-meerderheidsleier Kevin McCarthy. Geen ooreenkoms is tot dusver bereik nie. Chris Hart sê die Amerikaanse […]

Read More

Priscilla sal nie langs Elvis kan begrawe word nie

Dit blyk dat kalmte herstel is ná maande se drama vir Lisa Marie Presley se gesin in die nasleep van haar dood in Januarie vanjaar. Haar ma, Priscilla, en dogter, Riley Keough, was in ‘n regstryd gewikkel nadat Priscilla haar dogter se testament betwis het. Priscilla het die geldigheid van ‘n 2016-wysiging aan Lisa Marie […]

Read More