Kabinet keur hersiene Nasionale Hervestigingsbeleid goed

Die kabinetsbeslissings is vandag deur die Namibiese minister van inligting, dr. Peya Mushelenga bekend gemaak. Een van die besluite is die goedkeuring van die hersiene Nasionale Hervestigingsbeleid van 2023 tot 2030 van die landbouministerie. Mushelenga het die drie teikengroepe en hervestigings-modelle bekend gemaak…