Harvard-alumni vies oor pro-Palestynse verklaring

Vooraanstaande alumni van die Harvard Universiteit is woedend oor ‘n pro-Palestynse verklaring deur ‘n koalisie van 34 studente-organisasies van die beroemde Amerikaanse instelling. Die studente sê hulle hou die Israelse regime absoluut verantwoordelik vir die groeiende geweld tussen Israel en die Palestyne na dekades van besetting, en dat die apartheidsregime alleen die skuld moet kry. […]

Read More

Amupanda blameer Namfisa vir nie-nakoming van meestershof-betalings nie

Die leier van die Affirmative Repositioning-beweging Job Amupanda sê sy navorsing toon dat meer as 100 miljoen Namibiese dollar word deur verskeringsmaatskappy en pensioenfondse aan die meester van die hoërhof geskuld. Dit is vir oorbetalings aan boedels. Amupanda sê die geld is tussen 22 Desember 2018 en 28 Desember 2022, voor die wetgewing aangepas is, […]

Read More

Voedselpryse styg (weer) in September

Voedselpryse het skerp gestyg in September en dryf die hoër inflasiesyfer van 5,4 persent aan. Vis is op met 16,9 persent en groente het met 16,4 persent gestyg. Die Namibiese Statistieke-agentskap het melding gemaak van die prys van kool. ‘n Jaar gelede het kool op minus 11,7 persent gestaan en tans is dit meer as […]

Read More

Vier vas, vier nog soek na transito-roof op Karibib

‘n Gewapende roof het Maandag op Karibib plaasgevind. Volgens inligting wat Kosmos 94.1 Nuus bekom het, het agt mans in twee voertuie die transito-voertuig wat geld van ‘n bank op die dorp vervoer het. Die mans het in twee voertuie gevlug na hulle ‘n wag deur die voet geskiet het. Hulle het weggekom met rondom […]

Read More

Besluit oor oorname van Engen einde Oktober bekend

Die Namibiese Mededingingskommissie sê sy besluit in verband met die verkoop van Engen Beperk aan Vitol Emerald Bidco, ‘n Britse maatskappy, baie goed afgeloop het teen die einde van die maand bekend gemaak sal word. Die konferensie het einde September plaasgevind en is baie goed bygewoon. Die kommissie se direkteur van samesmeltings Johannes Ashipala het […]

Read More

Netumbo besoek Angola oor grens-kwessies

Die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Netumbo Nandi-Ndaitwah het besoek aan Angola afgelê waar sy met haar eweknie, Teté António, vergader het. Die lande se grens het onder die loep gekom. Daar is vroeër berig dat van die boere in die suide van Angola ongelukkig is oor die Namibiese boere wat hul bees in […]

Read More

September-inflasie is op na 5,4%

Inflasie vir September is op 5,4 persent gemeet. Volgens die Namibiese Statistieke-agentskap is dit hoër as die 4,7 persent wat in Augustus aangeteken is maar, steeds laer as die 7,1 persent wat in September verlede jaar gemeet is. Die September-syfer is aangedryf deur voedsel, alkoholiese drankies en tabak, sowel as behuising, en water en elektrisiteit. […]

Read More

Spoor dra by tot mynwese se R100 miljard verlies

Die Suid-Afrikaanse mynbedryf verloor vanjaar 100 miljard Suid-Afrikaanse rand se wins en die gebrekkige spoorvervoer dra by tot dié verlies. Spoorvervoer is ook steeds onbetroubaar vir die vervoer- en logistieke sektor. Die spoorwegkenner, David Williams, sê die privaatsektor moet genader word om hulp te verleen, maar hy voeg by dis nie ʼn towerstaf nie:

Read More

Europa, VSA reik saam verklaring uit teen Hamas

Die leiers van Amerika, die Verenigde Koninkryk, Frankryk, Italië en Duitsland het in ʼn gesamentlike verklaring gesê die terrorisme van Hamas-militante het geen regverdiging en geen regmatigheid nie, en moet universeel veroordeel word. Die verklaring volg ná ʼn telefoonoproep tussen Amerika se president Joe Biden, die Verenigde Koninkryk se eerste minister Rishi Sunak, Frankryk se […]

Read More

Britte moenie kommer hê oor Franse weeluise nie, hulle het hul eie

Die Franse weeluise bly in die nuus. Parys sukkel op die oomblik met ‘n uitbreking en daar is kommer oor volgende jaar se Spele. Oorkant die Kanaal, is Britte blykbaar bekommerd dat die Eurostar-treindiens die plaag na hulle toe kan oorbring. Maar, die Britse molekulêre bioloog David Cain sê Londen het ook ‘n weeluisprobleem en […]

Read More