Besluit oor oorname van Engen einde Oktober bekend

Die Namibiese Mededingingskommissie sê sy besluit in verband met die verkoop van Engen Beperk aan Vitol Emerald Bidco, ‘n Britse maatskappy, baie goed afgeloop het teen die einde van die maand bekend gemaak sal word. Die konferensie het einde September plaasgevind en is baie goed bygewoon. Die kommissie se direkteur van samesmeltings Johannes Ashipala het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.