Spoor dra by tot mynwese se R100 miljard verlies

Die Suid-Afrikaanse mynbedryf verloor vanjaar 100 miljard Suid-Afrikaanse rand se wins en die gebrekkige spoorvervoer dra by tot dié verlies. Spoorvervoer is ook steeds onbetroubaar vir die vervoer- en logistieke sektor. Die spoorwegkenner, David Williams, sê die privaatsektor moet genader word om hulp te verleen, maar hy voeg by dis nie ʼn towerstaf nie: