SARS sê beurtkrag kos ekonomie R150 miljard

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se kommissaris, Edward Kieswetter, sê geo-politiese en ekonomiese faktore soos beurtkrag het steeds ʼn uitwerking op die inkomstediens se vermoë om die staatskas aan te vul. Hy het aan die parlementêre staande komitee oor finansies gesê, hulle beraam dat beurtkrag die ekonomie moontlik tot 150 miljard Suid-Afrikaanse rand aan verlore inkomste gekos […]

Read More

Oorlewing in SA raak ‘n stryd, daar’s ‘n ekonomiese krisis sê GOOD

Die GOOD-party is bekommerd oor die stygende voedselpryse en miljoene wat honger ly te midde van ‘n ekonomiese krisis. Dit volg nadat Statistieke Suid-Afrika ‘n inflasiekoers van 5,4 persent vir verlede maand aangekondig het, vanaf 4,8 persent in Augustus. Volgens die party het die prys van voedsel die afgelope jaar met 8,1 persent gestyg, wat […]

Read More

Welstand van werkers handel ook oor teistering, MIV en meer

Die arbeidsministerie het meer inligting verskaf oor die Praktykkode vir die Welstand van Nasionale Werknemers wat hy ontwikkel. Die doel is om die gesondheid en veiligheid van werknemers te verbeter. Die uitvoerende direkteur, Lydia Indombo, sê die inisiatief is in vennootskap met die Internasionale Arbeidsorganisasie, wat riglyne sal verskaf vir die hantering van nie-oordraagbare en […]

Read More

Geen rede tot kommer oor Gordhan se prestasie nie – Mbalula

Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het aansprake van vrees in die party rondom die openbare ondernemings minister, Pravin Gordhan, verwerp. Hy sê verskeie ministers, insluitend Gordhan en waterwese minister Senzo Mchunu, is verantwoordelik gehou vir hul optrede. Mbalula het ná die nasionale uitvoerende komitee se vergadering op ‘n nuuskonferensie gesê hulle het staatsondernemings […]

Read More

Kritiek teen VSA omdat hy VN-resolusie oor hulp aan Gaza veto

Human Rights Watch het Amerika gekritiseer omdat hy ‘n veto uitgebring het oor ‘n Verenigde Nasie veiligheidsraad-resolusie wat sou vra vir humanitêre korridors, ‘n pouse in die gevegte tussen Israel en Hamas en ‘n herroeping van die bevel deur Israel dat burgers in Gaza die noorde van die gebied moet verlaat. Louis Charbonneau, die organisasie […]

Read More

Krieket: Nieu Seeland is boaan punteleer

Nieu-Seeland het vier agtereenvolgende oorwinnings behaal om boaan die Wêreldbeker-tabel te beweeg deur Afghanistan met 149 lopies in Chennai te verslaan. Die Black Caps, wat in die finaal in 2019 geklop is, het herstel van 110 vir vier tot 288 vir ses nadat hulle eerste in die Chepauk-stadion gekolf het voordat hulle Afghanistan vir 139 […]

Read More

7-1 verdeling onwaarskynlik, sê Rassie

Rugby: Die Springbokke kondig môre hulle wedstrydgroep aan vir Saterdag se Wêreldbeker-halfeindstryd teen Engeland in Parys. SA Rugby se direkteur van rugby, Rassie Erasmus, sê met twee wedstrydfiks losskakels, Manie Libbok en Handré Pollard, is dit hoogs onwaarskynlik dat hulle op ʼn verdeling van 7-1 op die bank sal besluit. Volgens hom oorweeg hulle verskeie […]

Read More

Water moet goedkoop wees – Schlettwein

Die landbou- en water-ministerie gaan verskeie pogings tot kapasiteitsbou onderneem deur personeellede van die Departement van Waterwese op te lei met die nodige vaardighede om nie net die Waterwet te implementeer nie, maar ook om die waterbronne van Namibië bekwaam te bestuur. Dit is volgens minister Calle Schlettwein, wat op die tweede dag van die […]

Read More

Netbal Namibië wil professionaliseer

Die hiërargie van Netbal Namibië is tans in Johannesburg vir ‘n weeklange maatstaf-oefening oor hoe om die sport te professionaliseer. Die ligaam se waarnemende sekretaris-generaal, Isack Hamata, sê netbal is die enkele grootste sportkode vir meisies in die land. Die beheerliggaam beoog dus om ‘n platform te skep vir hulle om voordeel te trek uit […]

Read More

Kartelle, immigrante verhoog veediefstal, hoor NV

Die PDM-parlementslid Vipuakuje Muharukua het in die Nasionale Vergadering die bestaande wette teen veediefstal, en die gebruik van onwettige immigrante as plaaswerkers, blameer vir die toenemende veediefstal in die land. Hy voer ook aan dat veediewe meer gesofistikeerd te werk gaan en deel vorm van kartelle. Muharukua het ‘n mosie voorgestel om veediefstal te verminder. […]

Read More