Warner, Marsh kelder Pakistan

Krieket: Australië het danksy twee indrukwekkende honderdtalle deur die aanvangskolwers David Warner en Mitchell Marsh, Pakistan gister in hulle Wêreldbekerwedstryd in Bengaluru met 62 lopies geklop. Australië se totaal van 367 vir nege is gebou op Warner se 163, met Marsh wat op sy 32ste verjaarsdag, 121 bygedra het. Pakistan is vir 305 uitgeboul in […]

Read More

Twee-uur kragonderbreking in Okahandja

Cenored het weer ‘n kragonderbreking in Okahandja aangekondig, hierdie een Sondag tussen ses-uur en agt-uur namiddag. ‘n Nuwe koppeling word bygevoeg by ‘n substasie. Die kragverspreider is tans besig met opknappingswerk ter voorbereiding van die reënseisoen. Kosmos 94.1 Nuus het met Charlie Matengu, Cenored se woordvoerder, gepraat, wat luisteraars herinner aan die kragonderbreking wat Sondag […]

Read More

Mkhwebane word EFF parlementslid

Die voormalige Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het haar gretigheid te kenne gegee om Suid-Afrikaners te dien, te beskerm en te bevry, met verwysing na haar verbintenis tot die instel van die EFF se sewe kardinale pilare. Sy het vinnig na die politiek oorgeskakel en is nou amptelik ‘n parlementslid vir die EFF. Binne slegs ‘n […]

Read More

General Motors verhoog aanbod aan stakers

General Motors het sy aanbod aan stakende motorwerkers verhoog, wat ooreenstem met Ford se voorgestelde 23 persent loonverhoging en ander voordeelverbeteringe. “Ons het aansienlike beweging in alle sleutelareas gemaak in ’n poging om ’n finale ooreenkoms met die United Auto Workers-vakbond te bereik en ons mense weer aan die werk te kry,” het die maatskappy […]

Read More

Proteas kan Wêreldbeker-veldtog op koers kry

Krieket: Suid-Afrika kry vandag die geleentheid om sy Wêreldbeker-veldtog weer op koers te kry wanneer hy in ʼn groepwedstryd in Mumbai teen Engeland speel. Die Proteas het as een van die gunstelinge in die toernooi na vore getree na oortuigende oorwinnings in hulle eerste wedstryde oor twee sterk spanne, Australië en Sri Lanka. Daarna het […]

Read More

Drank, selfmoord op die voorgrond

Twee van die groot uitdagings in Namibië, die misbruik van alkohol en selfmoord, wat al amper daaglikse gebeure geword het, het weer in die hoofstad na vore getree en onderstreep dat ‘n naweek nie vir almal pret is nie. Die Copps 94.1-span het tydens die program met beide kwessies te doen gehad, soos Japie Nel […]

Read More

ActionSA fokus op teenkorrupsie

ActionSA sê hy beywer hom vir die wysiging van die buurland se Grondwet om ‘n onafhanklike Artikel 9-teenkorrupsie-agentskap te skep met kundigheid in die hantering van korrupsie, onafhanklik van politieke invloed en inmenging. Die party sê die kantoor van die Openbare Beskermer moet ‘n simbool van die demokrasie wees. ʼn Woordvoerder van ActionSA, Lerato Ngobeni, […]

Read More

Hamas bevry twee Amerikaanse gyselaars

Israel se premier Benjamin Netanyahu het belowe om te “veg tot oorwinning” in Gaza, wat geen pouse in sy weermag se bombardement en verwagte inval in die enklawe aandui nadat Hamas twee Amerikaanse gyselaars vrygelaat het nie. Die Islamitiese groep wat Gaza regeer het Amerikaners Judith Tai Raanan en haar 17-jarige dogter Natalie vrygelaat wat […]

Read More

All Blacks verpletter Pumas

Will Jordan het ‘n indrukwekkende driekuns behaal toe Nieu-Seeland met sewe drieë Argentinië by Stade de France verpletter het om ‘n rekord vyfde Rugby Wêreldbeker-eindstryd te haal. Die driemalige wenners was gedissiplineerd in verdediging en meedoënloos in die aanval toe Jordan, Jordie Barrett en Shannon Frizell in die eerste helfte drieë gedruk het. Aaron Smith […]

Read More

Zambezi-streek kry dermiljoene vir gemeenskapsbewaring

Die omgewingsministerie het saam met sy vennote ‘n gesamentlike oorhandigingseremonie gehou vir projek befondsing, toelae en toerusting vir die Zambezi-streek, wat deur die Duitse Federale Ministerie vir Ontwikkeling geskenk is. Die Armoede-georiënteerde Ondersteuning aan Gemeenskapsbewaring in Namibië-projek het 20 miljoen Namibiese dollar ontvang. Die Ontwikkeling van gemeenskapsbestaan en Mens-Natuur Konflikbestuur-projek het 17 miljoen dollar gekry. […]

Read More