Amupanda blameer Namfisa vir nie-nakoming van meestershof-betalings nie

Die leier van die Affirmative Repositioning-beweging Job Amupanda sê sy navorsing toon dat meer as 100 miljoen Namibiese dollar word deur verskeringsmaatskappy en pensioenfondse aan die meester van die hoërhof geskuld. Dit is vir oorbetalings aan boedels. Amupanda sê die geld is tussen 22 Desember 2018 en 28 Desember 2022, voor die wetgewing aangepas is, geskuld. Hy sê Namfisa en die meester verseker nie nakoming nie.

Hy eis dat alle fondse teen 18 Oktober vanjaar oorbetaal word.