Zuma sal nie insae oor sy straf lewer nie

Oudpresident Jacob Zuma het aan Hoofregter Mogoeng Mogoeng geskryf en gesê hy gaan nie ‘n beëdigde verklaring indien waarin hy insae lewer oor ‘n moontlike straf nadat hy ‘n opdrag van die Konstitusionele Hof geïgnoreer het nie. Dit volg nadat Mogoeng verlede week aan Zuma geskryf en hom tot vandag tyd gegee het om voor […]

Read More

Rooilyn bly van kritiese belang

Terwyl daar reeds verskeie kere beroepe gedoen is om ontslae te raak van die sogenaamde rooilyn of die veterinêre kordonheining om boere in die noorde toegang tot kommersiële markte te gun, is die uitdagings teen die Angolese grens te groot en die grens te poreus. Dr Albertina Shilongo, die Direkteur van Veeartsenydienste by die Ministerie […]

Read More

Dausab en Shivute sal self gaan kyk

Lede van die Namibiese publiek spreek reeds ‘n geruime tyd kommer uit oor die herhaalde uitstel van sake in howe regoor die land. Daar is kostes verbonde vir getuies en families van slagoffers sê die herhaalde uitstellings is traumaties. Die Minister van Finansies Yvonne Dausab sal saam met die Hoofregter Peter Shivute die noorde van […]

Read More

IRR veroordeel nuwe indiensneming wet

Die Instituut vir Rasse-aangeleenthede sê die Suid-Afrikaanse regering loop die gevaar om ‘n uittog van skaars vaardighede en kapitaal te veroorsaak as hy voortgaan met die wysigings aan die Wet op Gelyke Indiensneming. Volgens die wetsontwerp het die Minister van Arbeid die mag om indiensnemingsteikens vir werkgewers regoor die ekonomie in te stel. Die instituut […]

Read More

Christchurch-skieter soek hersiening van vonnis

Die Christchurch-terroris, Brenton Tarrant, doen regstappe teen sy omstandighede in die gevangenis en sy aanwysing as ‘n terroris ingevolge die Wet op Terrorisme. Die 30-jarige dien tans lewenslange gevangenisstraf uit omdat hy 51 mense vermoor en 40 ander probeer vermoor het by twee moskees in Christchurch, Nieu-Seeland. Volgens berigte sal Tarrant môre voor die Hooggeregshof […]

Read More

Nog ‘n AK-47 in noordooste

‘n 48-jarige man van die Nyondo nedersetting in die Kavango Oos-streek, Vencincius Discho is ‘n boete van 6 000 doller of 18 maande tronkstraf opgelê nadat hy gevind is in besit van ‘n AK-47 aanvalsgeweer met ammunisie. Hy het skuld op die klag erken maar dit is nie bekend waar hy die wapen, wat nie […]

Read More

Regerings werkswinkels kry aandag

Daar is berigte van uitdagings by regerings werkswinkels, veral met die vermoë om sekere handelsmerke te diens en ook om onderdele te bekom. Daar was ook berigte van diefstal by die werkswinkels. Kosmos 94.1 Nuus het met die Woordvoerder van die Ministerie van Werke en Vervoer, Julius Ngweda gepraat

Read More

Gesondheid kry 0,5 sent uit N$1

Dit wil voorkom asof die Namibiese regering nie die gesondheidsuitdagings wat die land in die gesig staar ernstig opneem nie. Luidens die jongste berigte sal ‘n halwe sent per elke doller wat die regering uitgee, bestee word aan infrastruktuur vir gesondheid. Die Ministerie van Gesondheid het 0,53 persent van die regering se ontwikkelingsbegroting ontvang. Dr […]

Read More

Twitter trek Afrika toe

Die Uitvoerende Hoof van Twitter, Jack Dorsey, het aangekondig dié sosiale media-reus gaan ‘n nuwe hoofkwartier op die Afrika vasteland bekend stel. Dorsey het verduidelik dié eer het Ghana te beurt geval omdat dié land vryheid van spraak en aanlyn vryheid ondersteun. Hy het verduidelik Ghana werk hard om seker te maak dat hy met […]

Read More

Geen visum as jy Rusland wil besoek nie

Die Namibiese en Russiese regerings het vandag ‘n ooreenkoms oor die vrywaring van visums onderteken. Voortaan sal burgers van beide Namibië en Rusland, met wettige reisdokumente, 90 dae se toelating tot die ander land ontvang, sonder om aansoek te doen vir ‘n visum. Die Minister van Binnelandse Sake Frans Kapofi sê Russiese burgers is sedert […]

Read More