Tsumeb kort N$18m vir paaie

Die Burgemeester van Tsumeb Mathews Hangula sê daar is 18 miljoen Namibiese doller nodig om die dorp se paaie te herstel. Na goeie reënval in die afgelope seisoen is daar verdere skade op ‘n reeds verouderde padnetwerk aangerig. Die dorp se ekonomiese voortuitgang en groei maak staat op ‘n ordentlike padnetwerk. Luidens nuusagentskappe, moet net […]

Read More

Seun wat dogtertjie klap vandag in die hof

Die video van die jong man wat ‘n klein kind rondklap het groot opslae gemaak op sosiale media. Luidens die jongste berigte sal die jong man, 17 jaar oud, vandag in die Outapi Landdroshof verskyn. Hy staar twee klagtes in die gesig, aanranding en oortreding van die Kinderbeskermings Wet. Die Omusati polisie Kommissaris Moses Simaho […]

Read More

Staatsrede: dit moet ordelik geskied

Verlede jaar het President Hage Geingob se Staatsrede in ‘n sirkus ontaard en op ‘n stadium het Geingob self ophou praat en gaan sit omdat lede van die Nasionale Vergadering hom herhaaldelik in die rede geval het. Die president sal vanmiddag om half-3 sy 2021 Staatsrede lewer en die Politieke Analis Dr Ndumba Kamwanyah meen […]

Read More

Meisie, 15, wat selfdoodslagoffer geboelie het, aangekeer

Die polisie in Limpopo sê hulle het ‘n 15-jarige leerder in hegtenis geneem nadat ‘n video wat wys hoe sy ‘n medeleerder gewelddadig aanval soos ‘n veldbrand versprei het. Die leerders van die Mbilwi Sekondêre Skool het skooluniforms aan in die voorval wat na bewering Maandag plaasgevind het. ‘n Woordvoerder van die polisie in die […]

Read More

GIPF stoot betalings op met 3%

Die Namibiese Regerings Instellings Pensioenfonds het ‘n verhoging van 3 persent vir al sy pensionarisse aangekondig. Die verhoging het reeds op 1 April in werking getree en volgens die fonds, word afgetredenes bygestaan in die moeilike ekonomiese tye. Die fonds pas jaarliks sy voordele aan om te verseker dat finansiële sekuriteit vir sy lede voorsien […]

Read More

Bernie Madoff sterf

Die meesterbrein agter die grootste piramide-skema in Amerika se geskiedenis, Bernie Madoff, is op 82-jarige ouderdom in die tronk oorlede. Hy het in 2009 skuldig gepleit nadat hy oor ‘n tydperk van vier dekades meer as 37 000 mense in 136 lande bedrieg het. Madoff was besig om 150 jaar tronkstraf uit te dien. Van […]

Read More

Ever Given moet N$13 miljard betaal

Egiptiese owerhede het beslag gelê op die reuse-vragskip wat die Suez-kanaal verlede maand byna ‘n week lank versper het. Dit volg te midde van ‘n geskil oor finansiële skade. Die Egiptiese nuusdiens, Al Ahram, berig dat ‘n plaaslike hof die vaartuig se Japannese eienaar opdrag gegee het om meer as 13 miljard Namibiese doller aan […]

Read More

Vermiste branderryer se plank met bytmerke gevind

Die Nasionale Seereddings-instituut in Suid-Afrika sê hy het haai-bytmerke gekry op die verlate lyfplank van ‘n 38-jarige man wat sedert gister in die Oos-Kaap vermis word, maar kan nie in dié vroeë stadium ‘n haai-aanval bevestig nie. Woordvoerder Craig Lambinon sê die NSRI, die polisie se honde-soek-en-reddingseenheid en ‘n duikspan van die polisie soek na […]

Read More

Nuwe maatreëls vir onderwysers wat in SA oortree

Onderwysers in Suid Afrika, sal nou, afhangend van watter oortredings hulle begaan het, vir tussen 1 jaar en lewenslank verbied word om weer by die land se skole klas te gee. Dis, volgens nuwe reëls wat die week deur die Departement van Basiese Onderwys, in die Staatskoerant gepubliseer is. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se […]

Read More

Baba kom in spitsverkeer, op ‘n hoofweg

‘n Australiese ma het vanoggend tydens spitsverkeer in ‘n fietsbaan, langs ‘n pad in Brisbane, geboorte geskenk aan ‘n baba seuntjie. Stephen Mohan het sy vrou, Aishling, gehelp met die geboorte van die kleintjie totdat ‘n dokter en vroedvrou toevallig daar verbygekom het. Die trotse ouers het aan die media gesê hulle was albei geskok, […]

Read More