Dausab en Shivute sal self gaan kyk

Lede van die Namibiese publiek spreek reeds ‘n geruime tyd kommer uit oor die herhaalde uitstel van sake in howe regoor die land. Daar is kostes verbonde vir getuies en families van slagoffers sê die herhaalde uitstellings is traumaties. Die Minister van Finansies Yvonne Dausab sal saam met die Hoofregter Peter Shivute die noorde van die land besoek om die heersende situasie in die verband op grondvlak te evalueer. Dausab het vanmiddag in die parlement gepraat…