Namibië sal vra vir afgradering van witrenosters

Namibië sal by CoP19 wat in Panama in November plaasvind, die bewaringsowerheid Cites vra om die witrenoster se status af te gradeer van aanhegsel een tot twee. Een is vir diere wat met uitwissing bedreig word terwyl twee effe minder beskerming geniet. Die omgewingsministerie sê dit sal toelaat dat daar handel met lewende diere getref kan word, sowel as benutting […]

Read More

Skuld jy aan NSFAF? Daar’s amnestie vir rente…

Begunstigdes van die Namibiese studente-hulpfonds word daaraan herinner dat daar tans ‘n amnestie is vir uitstaande skuld. Alle rente word afgeskryf in ‘n poging om die skuld ingevorder te kry. Tot op hede is net minder as 45 miljoen Namibiese dollar ingevorder, ‘n druppel in die emmer. Die uitvoerende hoof Kennedy Kandume het met Kosmos […]

Read More

AR gaan hof toe oor vertraging in vakbondregistrasie

Die Affirmative Repositioning-beweging het bevestig dat hy die arbeidministerie hof toe gaan sleep oor die vertraging in die registrasie van sy vakbond. Die beweging se leier Job Amupanda sê die arbeidskommissaris Henri Kassen het die vakbond se registrasie gedurende 2021 aspris vertraag. Die vakbond is reeds vroeg verlede jaar gestig en die nodige dokumente is reeds ingedien maar, daar is tot op hede […]

Read More

Trump het gewelddadig geraak, en gevloek

Getuienis wat deur Cassidy Hutchinson, die uitvoerende assistent van die voormalige personeelhoof van die Withuis, Mark Meadows, voor die gekose komitee gelewer is toon dat oudpresident Donald Trump baie kwaad was dat ondersteuners by sy politieke byeenkoms op die oggend van 6 Januarie weggewys is omdat hulle wapens aan hulle gehad het. Inteendeel hy het […]

Read More

Eskom en vakbonde stem in beginsel saam, werkers moet terugkeer

Eskom het in beginsel met die metaalwerkersvakbond Numsa en die Nasionale Unie van Mynwerkers saamgestem oor die pad vorentoe wat loononderhandelings betref. Dit word Vrydag by die Sentrale Bedingingsforum bespreek. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê dit belangrik om in ag te neem dat al keer die werkers vandag terug werk toe, die stelsel tyd […]

Read More

Stad Windhoek ondersteun Gawanas, kap Nampol oor brutaliteit

Die arrestasie van die Windhoek burgemeester Sade Gawanas, bly in die nuus. In ‘n verklaring deur Stad Windhoek, sê O’Brien Hekandjo, die waarnemende uitvoerende hoof van die stad, dat Gawanas aan diens was in Okahandja-park. Die stad sê sy is in hegtenis geneem na sy haarself identifiseer het en dat hy dit ten sterkste veroordeel. […]

Read More

Kringtelevisie-kameras in Kaapstad word van kragnetwerk ontkoppel

Kaapstad sal van sy kringtelevisie-kameras van die kragnetwerk ontkoppel om te verseker dat hulle operasioneel bly wanneer beurtkrag inskop. Die Stad sê die besluit is ook aangespoor na die hoë vlakke van vandalisme en diefstal van krag- en ander kabels. Kosmos 94.1 se Kaapse korrespondent Fritz Platt het meer… Die aankondiging kom met fase ses-beurtkrag […]

Read More

Alle aanduidings is dat Trump 6 Januarie beplan het

Cassidy Hutchinson, die uitvoerende assistent van die voormalige personeelhoof van die Withuis, Mark Meadows, het in die openbaar voor die gekose komitee wat die 6 Januarie opstand ondersoek, getuig. Sy het bevestig dat oudpresident Donald Trump se prokureur, Rudi Giuliani wel geweet het van die opstand en dat daar geweld sou wees. Sy sê daar […]

Read More

Loftus is uitverkoop vir Saterdag se kragmeting

Loftus is uitverkoop vir Saterdag se kragmeting tussen die Springbokke en Wallis. Dis 50 000 kaartjies en ‘n nuwe rekord, veral vier dae voor die wedstryd afskop. Willem Strauss, president van die Bulle sê nou moet die wedstryd nog net in die Bokke se guns draai.

Read More

AR fokus op homself, nie verkiesings nie, sê Job

Die Affirmative Repositioning-beweging sê hy sal nie aan die tussenverkiesing op Swakopmund deelneem nie. Die beweging se leier Job Amupanda sê daar is ‘n plan vir die herorganisering en formalisering van die beweging. Die beweging het onlangs terugslae gehad veral met kommentaar oor sy rooilyn-hofsaak en die privatisering van kommunale grond wat die landbouminister Calle […]

Read More