Kringtelevisie-kameras in Kaapstad word van kragnetwerk ontkoppel

Kaapstad sal van sy kringtelevisie-kameras van die kragnetwerk ontkoppel om te verseker dat hulle operasioneel bly wanneer beurtkrag inskop. Die Stad sê die besluit is ook aangespoor na die hoë vlakke van vandalisme en diefstal van krag- en ander kabels. Kosmos 94.1 se Kaapse korrespondent Fritz Platt het meer…

Die aankondiging kom met fase ses-beurtkrag wat genoodsaak is deur ‘n onwettige staking van Eskom werkers in die buurland.