Niehaus wil ANC-regering dagvaar

Die geskorste woordvoerder van die Umkhonto weSizwe Militêre Veterane-vereniging in Suid-Afrika, Carl Niehaus, sê hy gaan die staat dagvaar vir onregverdige en kwaadwillige vervolging. Hy is in Julie verlede jaar in hegtenis geneem toe hy na bewering Covid-19 regulasies oortree het toe hy tydens ‘n regstreekse televisie-uitsending ‘n onderhoud toegestaan het. Die Landdroshof in Estcourt, […]

Read More

Kakaoprodusente in Ivoorkus opgewonde oor oeste

Boere in die Ivoorkus is bly oor die onlangse reën in die kakaoverbouingsgebied, Soubre, die suidelike dele van Agboville en Divo en die oostelike deel van Abengourou. Die jaarliks hoofgewas-oes is van Oktober tot Maart. Boere is egter bekommerd die reën kan die vogtigheidsvlakke van die grond beïnvloed. Hulle sê dit is moeilik om die […]

Read More

Baie goeie nuus oor reën oor die volgende paar jaar

Weerkundiges voorspel dat die huidige La Niña-verskynsel tot 2023 kan voortduur in ’n soort “drievoudige-La Niña” wat sedert 1950 nog net twee keer voorgekom het. Volgens Johan van den Berg, ‘n weerkenner in die buurland, is dit goeie nuus vir Suider-Afrikaanse lande wat kan goeie reën kan ontvang. Van den Berg het met Kosmos 94.1 […]

Read More

Olie styg weer, produksie wisselvallig

Oliepryse het verder vandag gestyg met die nuus dat die groot produsente Saoedi-Arabië en die Verenigde Arabiese Emirate waarskynlik nie in ‘n posisie is om uitset te verhoog nie sowel as die politieke onrus in Libië en Ecuador wat tot tekorte in aanbod lei. Brent het reeds vanaf 109 Amerikaanse dollar tot rondom 112 dollar […]

Read More

Seibeb vaar uit teen Nampol-woordvoerder, noem haar ‘n leuenaar

Die adjunk-leier van die Landless People’s Movement Henny Seibeb het ten sterktse uitgevaar teen adjunk-kommissaris Kauna Shikwambi, woordvoerder van Nampol, na haar verklaring wat uitgereik is na Windhoek-burgemeester Sade Gawanas in hegtenis geneem is. Seibeb het by die party se perskonferensie gepraat. Hy vra ook hoekom ‘n lid van die mag, wat nie in uniform […]

Read More

Shangula besoek Katutura-hospitaal na video’s muise wys

Na daar weer verskeie video’s op sosiale media oor die haglike toestande in die Katutura-hospitaal gedeel is, ook deur die leier van die Affirmative Repositioning-beweging, Job Amupanda, het die gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula besoek afgelê by die hospitaal. Die video wys hoe muise in die gange en sale rondhardloop en ook die vervalle en vuil […]

Read More

Kenner sê oor Navo-ontplooiing

Daar is kommer in sommige oorde oor die ontplooiing van Navo-troepe aan die oostelike grens van die blok, naby Rusland. Die hoof van Navo, Jens Stoltenberg, sê Rusland behou die grootste bedreiging vir Europa sedert die Koue Oorlog in en daar sal nou 300 000, op van 40 000 Navo-troepe in die gebied bly. Sommige […]

Read More

Landelike veiligheid in Vrystaat bespreek

Agri SA sê die beraad vir landelike veiligheid wat deur die polisie in Parys in die Vrystaat aangebied word, moet werkbare planne beraam om landelike gemeenskappe te beveilig omdat gewelddadige aanvalle in plaasgemeenskappe steeds voortgaan. Agri SA se woordvoerder, Uys van der Westhuijzen, sê hulle het belê in vandag se suksesvolle afsluiting van die beraad […]

Read More

Gawanas sê die polisie het haar gevloek, rondgeruk

Die burgemeester van Windhoek Sade Gawanas het vanoggend aan ‘n LPM-perskonferensie deelgeneem en meer besonderhede bekend gemaak oor wat gebeur het toe sy Maandagmiddag in ‘n onderonsie met die polisie was. Sy sê sy was besig om met gemeenskapslede in Okahandja-park te gesels. Sy sê die polisielid met die AK-47, wat nie in uniform was […]

Read More

SA: Maak gereed vir fase ses-beurtkrag vanaf 17:00 vandag

Die uitvoerende hoof van Eskom, André de Ruyter, sê Suid-Afrikaners moet gereed maak vir moontlike verhoogde beurtkrag tot by fase ses vanaf vyf-uur vanmiddag. De Ruyter het die media ingelig oor Eskom se stelsel en sê die onbeskikbaarheid van steenkool, asook die huidige staking van Eskom se werknemers, beïnvloed dienslewering by baie van die kragstasies. […]

Read More