Baie goeie nuus oor reën oor die volgende paar jaar

Weerkundiges voorspel dat die huidige La Niña-verskynsel tot 2023 kan voortduur in ’n soort “drievoudige-La Niña” wat sedert 1950 nog net twee keer voorgekom het. Volgens Johan van den Berg, ‘n weerkenner in die buurland, is dit goeie nuus vir Suider-Afrikaanse lande wat kan goeie reën kan ontvang. Van den Berg het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.