Landelike veiligheid in Vrystaat bespreek

Agri SA sê die beraad vir landelike veiligheid wat deur die polisie in Parys in die Vrystaat aangebied word, moet werkbare planne beraam om landelike gemeenskappe te beveilig omdat gewelddadige aanvalle in plaasgemeenskappe steeds voortgaan. Agri SA se woordvoerder, Uys van der Westhuijzen, sê hulle het belê in vandag se suksesvolle afsluiting van die beraad en hoop die partye sal met ‘n werkbare aksieplan vorendag kom om iets te doen aan die gevare wat landelike gemeenskappe in die gesig staar: