NV kry kliniek, haweloses is blootgestel aan elemente – dubbele standaarde?

Daar is menings in die samelewing dat die Namibiese regering dubbele standaarde het en nie alle Namibiërs dieselfde hanteer nie. Toe ‘n parlementslid Ignatius Shixwameni verlede jaar by die Nasionale Vergadering ineengestort en gesterf het, het parlementslede gevra dat ‘n kliniek daar gevestig word, wat vinnig goedgekeur is. Verlede week is die liggaam van ‘n […]

Read More

Dagga-verbruik neem toe oor Covid, wettiging, sê VN

Met die wettiging in dagga in verskeie lande regoor die wêreld, het die gereelde gebruik daarvan verhoog, terwyl Covid-inperkings ‘n soortgelyke effek gehad het. Dit is volgens die VN wat in ‘n verslag sê die risiko van depressie en selfmoord het as gevolg hiervan toegeneem. Die verslag sê ongeveer 284 miljoen mense, of 5,6 persent […]

Read More

Klimaataktiviste agter tralies in Australië

Elf klimaatsverandering-aktiviste is in Australië in hegtenis geneem nadat hulle chaos veroorsaak het in Sydney se middestad. Daar word berig lede van Blockade Australia, ‘n groep klimaatsaktiviste, het oor hoofroetes beweeg en tydens spitsverkeer chaos vir motoriste en voetgangers veroorsaak. Beeldmateriaal op televisie wys hoe mense vullisblikke, konstruksieversperrings en melkkratte in die pad gooi. Australië is […]

Read More

Wimbledon: Rafa se voet is okei…

Novak Djokovic en Rafael Nadal is weereens die groot aanspraakmakers op die Wimbledon-kroon, met die derde Grand Slam-toernooi van die jaar wat vandag begin het. Nadal het vroeër die maand sy 14de titel op Roland Garros gewen om sy Grand Slam-rekord tot 22 op te skuif, ten spyte van ʼn beseerde linkervoet wat doodgespuit moes […]

Read More

Vyf vas vir Etosha-renosters, nog kom sê minister

Na 12 swartrenosterkarkasse in die noordwestelike deel van die Etosha Nasionale Park ontdek is, het die Namibiese omgewingsminister, Pohamba Shifeta, na die park gereis. Owerhede het reeds vyf vermeende stropers vas en Shifeta sê nóg verdagtes gaan in hegtenis geneem word. Owerhede vermoed dat die verdagtes met ‘n reuse-stropery-sindikaat van verskillende lande verbind word. Die […]

Read More

Meisies so jonk as tien kraam in SA

Die DA in Noordwes sê die provinsiale gesondheidsdepartement het ‘n toename van 41 persent aangeteken in kinders tussen die ouderdomme van tien- en 14-jaar-oud wat geboorte skenk in gesondheidsorg-geriewe. Die departement het in die provinsiale wetgewer onthul daar is 153 geboortes aangeteken in hierdie ouderdomsgroep vanaf April 2020 tot Maart verlede jaar. Die DA-lid, Gavin […]

Read More

DNS-toetse steeds agter, daar is nie genoeg geld nie

Daar is steeds ‘n agterstand in ontledings by die forensiese instituut in die hoofstad. Intussen debatteer die nasionale vergadering DNS-toetse in verskeie misdade. Teen September verlede jaar was daar ‘n agterstand van meer as 4 000 DNS-toetse. Kommissaris Nelius Becker, hoof by die instituut, sê dit is as gevolg van ‘n tekort aan befondsing. Becker […]

Read More

Nog geen datum vir Nam-SA beraad nie…

Geen datum is nog vasgestel vir die aanvang van die Namibië-Suid-Afrika Bi-nasionale Kommissie nie. Dit volg nadat die vergadering uitgestel is weens wat die Namibiese regering beskryf as onvoorsiene omstandighede. Die vergadering sou vanaf môre tot Vrydag in die hoofstad plaasgevind het. Suid-Afrika lewer 66 persent van Namibië se invoere en is verantwoordelik vir ongeveer […]

Read More

Oos-Kaapse taverne moet eers sluit, eis premier

Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, sê die taverne in Oos-Londen waar 21 jongmense Sondagoggend dood is, moet gesluit word. Hy sê al het die Enyobeni-taverne in Scenerypark ‘n geldige lisensie, moet die perseel tydelik gesluit word terwyl die polisie ondersoek instel na die tragedie. Mabuyane sê die regering hersien die wet oor handelslisensies vir tavernes. […]

Read More

Pompeii-skilpad, sonder eier, opgegrawe

Die oorblyfsels van ‘n skilpad en sy eier is deur argeoloë in Pompeii, die Romeinse stad wat in ‘n vulkaniese uitbarsting in die jaar 79 na-Christus begrawe is, opgegrawe. Die dier is versteek onder die kleivloer van ‘n pakhuis gevind en het waarskynlik gevrek voordat Vesuvius uitgebars het. Daar was ‘n gat gegrawe vir ‘n […]

Read More