DA vaar uit oor SA Poskantoor

Die DA sê die finansiële toestand van die Suid-Afrikaanse Poskantoor veroorsaak steeds enorme ongerief vir miljoene Suid-Afrikaners. Die party-lid, Solly Malatsi, sê poskantoortakke regoor die land sluit teen ‘n kommerwekkende pas. Malatsi stel voor die enigste manier om die instelling te red, is om die regering se alleeneienaarskap te hersien. Hy voeg by privaat belegging […]

Read More

Polisiereservis se borgtog-appèl misluk

’n Voormalige polisiereservis, die 50-jarige Johann Maree, wat daarvan beskuldig word dat hy minderjarige seuns seksueel misbruik en pornografiese materiaal van hulle op die donker web verfilm en verkoop het, sal agter tralies bly nadat sy borgtog-appèl deur die Regter Dinah Usiku in die hoërhof van die hand gewys is. Maree se verhoor sal na […]

Read More

Naretu bevestig hul protesoptog môre

Die Namibian Revolutionary Transport Union se sekretaris-generaal het aan bevestig werkers van vervoermaatskappye gaan môreoggend ‘n protesoptog in die hoofstad hou. Die omstrede vervoervakbond kom môreoggend om agt-uur byeen onder die brug by die Van Eck-kragstasie vir hul protesoptog. Hulle noem verskeie vervoermaatskappye wat hulle teiken in ‘n plasing op hul Facebook-blad, onder meer MGC […]

Read More

Vyf afgedankte lede van Sportkommissie soek antwoorde by minister

Vyf lede van die afgedankte Namibiese Sportkommissie-raad het die sportminister, Agnes Tjongarero, tot die einde van vandag gegee om die redes vir die verwydering van die raad in die openbaar terug te trek en om verskoning te vra, en gesê die redes wat sy gebruik het, was lasterlik en verleentheid. Tjongarero het meer as ‘n […]

Read More

Kredietverlening aan private sektor styg met 3,8% in April

Krediet wat aan die private sektor verleen is, het in April jaar-tot-jaar met 3,8 persent toegeneem, die vinnigste koers sedert die 6,1 persent van Maart 2020 voor die Covid-pandemie. Totale eise op besighede en individue het tot 108,8 miljard Namibiese dollar gestyg. As nie-inwoners egter ingesluit word, word groei van 10,5 persent op ‘n jaargrondslag […]

Read More

SA munisipaliteite skuld miljarde aan waterrade

Die Suid-Afrikaanse departement van water en sanitasie sê ontoereikende beleggings in infrastruktuur sal die huidige en toekomstige behoeftes aan water beïnvloed. Aan die einde van Maart het munisipaliteite die nege waterrade 14 miljard Suid-Afrikaanse rand geskuld, waarvan 9,7 miljard rand meer as 120 dae agterstallig is. Die skuld aan net die Sedibeng Waterraad, wat dienste […]

Read More

Soedan kry skenking van N$187 miljoen van voedsel-organisasie

Soedan se Voedsel- en Landbou-organisasie het ‘n skenking van 187 miljoen Namibiese dollar vanaf die Verenigde Nasies se Sentrale Noodreaksiefonds verwelkom. Die geld sal nood-landbou- en vee-voorrade aan duisende honger-lydende boere-gemeenskappe in 14 provinsies verskaf. ‘n Verteenwoordiger in die land, Babagana Ahmadu, sê die organisasie is besig om sy bedrywighede te versterk. Ahmadu sê die […]

Read More

Kaapstad verheug om Sewes-toernooi terug te hê

Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, is verheug omdat die Wêreldrugby-sewestoernooi ná ‘n onderbreking van twee jaar na die stad terugkeer. Die toernooi vind die naweek van 9 tot 11 Desember plaas. Hill-Lewis sê die geleentheid sal ook Kaapstad se status as ‘n internasionale bestemming vir byeenkomste versterk.

Read More

Maatskaplike toelae-proses vir weeskinders verbeter

Die departement maatskaplike ontwikkeling in die buurland het die proklamasie van die Wysigingswet op Maatskaplike Bystand in die Staatskoerant gepubliseer. Dit verbeter die maatskaplike bystandsprogram tot voordeel van wees- en kwesbare kinders. Die woordvoerder van die departement, Lumka Oliphant, sê die beleidsingryping bemagtig die minister van maatskaplike ontwikkeling, met die instemming van die minister van […]

Read More

Fearika Botha van IPC gee haar redes vir bedanking as Otji-raadslid

Die Independent Patriots for Change se plaaslike owerheids-raadslid, Fearika Botha, het uit haar pos as raadslid van die Otjiwarongo-munisipaliteit bedank. Botha het gesê sy het weens gesondheidsredes bedank, asook om haar tyd aan haar gesin te wy. Sy het op 20 Mei uit die bestuurskomitee van die munisipaliteit bedank en gekies om ‘n gewone raadslid […]

Read More