Lyslange, ietermagô’s, kameelperde… alles loop deur

Die Namibiese Ministerie van Omgewingsake het die jongste wildlewe misdaad verslag bekend gemaak. Tussen 12 en 18 April was daar 4 nuwe sake geregistreer met 8 verdagtes in hegtenis geneem. Een saak hou verband met die stropery van renosters. Een kameelperd karkas, ‘n ietermagô vel, 6 lyslang velle, 1 vel van ‘n muskeljaatkat en 3 […]

Read More

Sportkommissie stil oor Jonas en Spele

Die Namibiese bokser Jonas Junias Jonas het vir die Olimpiese Spele gekwalifiseer maar, hy is tans in aanhouding met klagte van poging tot moord teen hom. Die Hoof Administrateur van die Namibiese Sport Kommissie Freddy Mwiya wou nie kommentaar lewer oor of Jonas wel die Spele sal bywoon nie. Hy meen dit is te vroeg […]

Read More

Verraad-klag het vereistes meen kenner

Regskenners het hulle mening oor die saak van hoogverraad wat deur die Hoof van President Hage Geingob se sekuriteit Johan Ndjaronguru teen Bernadus Swartbooi en Henny Seibeb van die LPM gemaak is. Volgens Professor Nico Horn, het hoogverraad verskeie vereistes. Hy verduidelik. Intussen sal ‘n Staande Komitee op Reëls en Interne Reëlings vandag die lot […]

Read More

Zondo se waarskuwing word geloof

Corruption Watch in Suid-Afrika sê Adjunk-Hoofregter Raymond Zondo se waarskuwing dat die staatskapingskommissie nie geïntimideer sal word nie, is ‘n stap in die regte rigting. Dit volg nadat daar glo oor die naweek by die kommissie se kantore in Johannesburg ingebreek en twee skootrekenaars en verskeie dokumente gesteel is. Die rooftog het plaasgevind net ‘n […]

Read More

Amper 1 400 bees van Botswana ingevoer

Die Namibiese Vleisraad sê kudde tekorte kom oral in die land voor as gevolg van die impak van ‘n droogte wat sedert 2013 duur. Tans fokus boere op die herbou van kudde en daarom is Botswana as ‘n bron vir plaaslike abattoirs oorweeg. Volgens die Vleisraad is omgewingstoestande dieselfde en die land is ook bek- […]

Read More

Rekord-infeksies kom nader, regerings moet voorsorg tref

Die Wêreldgesondheidsorganisasie waarsku dat die wêreld die hoogste infeksiesyfers tot dusver nader en regerings bedags moet wees op ‘n toename in gevalle. Die plaaslike verteenwoordiger van die Wêreldgesondheidsorganisasie Dr Petrus Mhata het op die waarskuwing uit ‘n Namibiese perspektief gereageer en met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…

Read More

Jurie in Chauvin-saak beraadslag

Die jurie in die Derek Chauvin-moordverhoor beraadslaag nog oor hul uitspraak oor die dood van George Floyd. Die voormalige polisiebeampte van Minneapolis is van moord aangekla nadat hy verlede jaar vir byna 9 minute op Floyd se nek gekniel het, terwyl laasgenoemde uitgeroep het dat hy nie kon asemhaal nie. Die jurie het 45 getuies […]

Read More

SA-variant woeker onder Britse gemeenskap

Daar is kommer in die Verenigde Koninkryk nadat gemeenskapsoordrag van die Suid-Afrikaanse variant van Covid opgemerk en bevestig is. Die land se Minister van Gesondheid het dit aan media in die land bevestig. Die Suid-Afrikaanse variant veroorsaak dat verskeie entstowwe se effektiwiteit skerp daal en die jongste berigte lui dat selfs die Pfizer entstof, wat […]

Read More

Sexwale moet aantygings van diefstal bewys

Die buurland se Nasionale Tesourie en die Reserwebank sê die ANC-veteraan Tokyo Sexwale moet bewyse lewer vir die bewerings dat miljarde Suid-Afrikaanse rand uit die sogenaamde Erfenisfonds gesteel is. Sexwale het in ‘n onderhoud gesê hy en ander het ‘n mate van weerstand ervaar toe hulle wou toesien dat die geld in die ekonomie aangewend […]

Read More

Gestremdes kry spesiale aandag by WGO

Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê dat beleid binnekort bekend sal wees in verband met die pandemie en mense met gestremdhede. Eenvoudige aanpassings soos deurskynende maskers maak dit makliker vir persone wat doof is om te kommunikeer. Die Hoof van die WGO se Tegniese Covid-19 Span, Maria van Kerkhove…

Read More