Eerste minister haal dié keer die nuwe Swapo-lys ná oortel van stemme

Die nuwe geverifieerde Swapo-lyste is vanoggend in Windhoek bekend gemaak nadat stemme vir die sentrale komitee se verkiesings oorgetel is na klagtes ontvang is na die uitslae Maandag bekendgemaak is. Uit die 783 stemme was daar 21 bedorwe stembriewe vir die vroulike kandidate en 25 vir die manlike kandidate. Die party se sekretaris-generaal Sophia Shaningwa […]

Read More

Copps 94.1 beleef ‘n rustige aand in die hoofstad

Kosmos 94.1 se Copps 94.1 teenmisdaad-realiteitsprogram was Vrydagaand weer regstreeks op die lug met ons borge G4S Namibia, JAC van M&Z Motors, Minet Namibia Insurance Brokers, LifeLink Emergency Services, Cema Drilling and Compressors, ITR Namibia Earthmoving Equipment, Dulux Namibia, Engen Eureka Service Station en die Windhoekse Stadspolisie. Francois Lottering was in die hoofstad op grondvlak.

Read More

Meer as een miljoen Britte toets positief vir Covid-19

Amptelike data dui aan meer as een miljoen mense in Brittanje het positief getoets vir Covid-19. Die Kantoor vir Nasionale Statistiek sê die totale aantal gevalle het met tien persent toegeneem in die week tot 21 November, wat ‘n toename is vanaf 972 400 oor die vorige tydperk van sewe dae. Dit is die eerste […]

Read More

Blitsbokke is deur na kwarteindronde van Dubai Sewes

Rugby: Die Blitsbokke is deur na vandag se kwarteindronde van die Dubai Sewes-toernooi na ‘n oorwinning van 19-12 teen Australië. Die Suid-Afrikaners het Vrydag swak begin en teen Brittanje verloor. Hulle het weer hulle voete gevind met ‘n oorwinning teen Kenia en dit toe opgevolg met die sege teen die Aussies. Die Blitsbokke kom vanoggend […]

Read More

Dieselprys daal, petrolprys bly onveranderd

Vakansiegangers, boere en die toerismesektor slaak ‘n sug van verligting na die Namibiese ministerie van myne en energie se aankondiging dat die dieselprys vir Desember met 1 Namibiese dollar 25 sent per liter sal daal en die petrolprys sal onveranderd bly. Diesel kos nou 22 dollar 85 sent by die kus en die petrolprys bly […]

Read More

Vrot mango’s van Zambië op Swakopmund gekonfiskeer

Die munisipaliteit van Swakopmund het se gesondheidsinspekteur het beslag gelê op 70 sakke van 50 kilogram vrot mango’s nadat ‘n vragmotor deur polisiebeamptes by die padblokkade afgetrek is. Die sakke mango’s is vanaf Zambië na Walvisbaai vervoer. Volgens Swakopmund-munisipaliteit se gesondheidsdienste- en valbestuurbestuurder, Abel Kationdorozu, is die mango’s ongeskik vir menslike gebruik. Kationdorozu sê die […]

Read More

Senior ANC-leiers gooi hul gewig agter Ramaphosa

Die spesiale vergadering van die ANC se nasionale uitvoerende komitee wat vir Vrydag belê was, was ‘n mors van tyd, meen Bbeki Mtolo, provinsiale sekretaris van die ANC in KwaZulu-Natal. ANC-NUK-lede het Vrydag fisies ‘n vergadering by Nasrec in Johannesburg bygewoon om die nadraai van die Phala Phala-verslag te bespreek. Volgens Mtolo is die regte […]

Read More

Martin Freyer wen The Munga-bergfietswedren

Namibië se bergfietsryer Martin Freyer het die Munga-bergfietswedren in Suid-Afrika gewen. Hy het die taai uidagingsrit van meer as 1 100 kilometer, in twee dae, agt ure en 36 minute voltooi. Suid-Afrikaner Franso Steyn was kort op sy hakke en het die tweede plek ingeneem slegs enkele sekondes na Freyer. Ander Namibiese bergfietsryers Henning van […]

Read More

Sekere Swapo-lede eis kongres-stemme word nie hertel

Verskeie Swapo-lede het vandag by monde van hul prokureur Kadhila Amoomo geëis dat Sophia Shaningwa, sekretaris-generaal van Swapo, en die top-vier leiers van die party hul “onwettige” opdrag om sentrale komitee-stemme van die Swapo-kongres te hertel en te verifieer, staak. Die Swapo-lede, wat uit die Omusati-goewerneur Erginus Endjala en voormalige adjunkministers Tommy Nambahu en Paulus […]

Read More

Omikron-variant ontwikkel straks elders in Afrika

‘n Nuwe studie wat in die Science-tydskrif gepubliseer is, werp lig op die oorsprong van die Omikron-variant van Covid. Die Omikron-variant is ʼn jaar gelede die eerste keer in Suid-Afrika en Botswana aangemeld, het vinnig oor die wêreld heen versprei en dryf vandag steeds die pandemie. Dit was tot nou toe onduidelik presies hoe, wanneer […]

Read More