Hof se beslissing oor Zuma se parool ‘n toonbeeld van regverdigheid

Die Suid-Afrikaanse burgerlike organisasie, Defend Our Democracy, sê die Appèlhof se beslissing teen oud-president Jacob Zuma se mediese parool is ‘n toonbeeld van regverdigheid. In ‘n mediaverklaring sê die organisasie die voorkeur-behandeling deur die voormalige nasionale kommissaris van Korrektiewe Dienste, Arthur Fraser, is onaanvaarbaar. Zuma is in Julie verlede jaar in hegtenis geneem op aanklagte […]

Read More

Swaar sneeu neerslae vir Oekraïne voorspel

Swaar sneeu neerslae word vanaf vandag in Kiëf verwag, met temperature wat beide gedurende die dag en nag onder vriespunt sal wees, terwyl miljoene mense wat in en om die Oekraïense hoofstad woon met min elektrisiteit en verhitting moet klaarkom. Die netwerkoperateur Ukrenergo sê dat elektrisiteitsprodusente slegs driekwart van die verbruiksbehoeftes kan dek, wat beperkings […]

Read More

Thriller word 40, steeds mees suksesvolle album ooit

Die suksesvolste album in die geskiedenis, Thriller, word op 30 November 40 jaar oud. Die Michael Jackson rock-, pop- en RnB-album, wat van hom die Koning van Pop gemaak het, is die eerste keer in 1982 vrygestel. Meer as 100 miljoen eksemplare is wêreldwyd verkoop. Die album is vervaardig deur Quincy Jones, en Billie Jean, […]

Read More

Toerismeraad gesels oor heffings, en aanpassings tot heffings

Die hoof uitvoerende beampte van die Namibiese Toerismeraad, Digu //Naobeb, sê die land se toerismesektor het eksponensieel herstel ná Covid, met 38 miljoen Namibiese dollar wat tot dusver in toerismeheffings ingesamel is teenoor 8 miljoen dollar in 2020 en 18 miljoen in 2021. Hy sê die heffings is die raad se hoofstroom van inkomste omdat […]

Read More

Meer as 16 dae nodig vir geslagsgeweld

Nes in Namibië, het Suid-Afrika ook groot uitdagings met geslagsgeweld. Aktiviste teen geslagsgeweld wil hê Suid-Afrika se veldtog van 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders moet langer duur as ‘n beperkte tydperk om bewusmaking oor die vraagstuk te skep. ʼn Post-doktorale navorser aan die Vrystaatse Sentrum vir Menseregte, Claire Stephanie […]

Read More

Kim wil Noord-Korea magtigste kernkrag ter wêreld maak

Noord-Koreaanse leier Kim Jong Un sê sy land is van voorneme om die wêreld se magtigste kernkrag te word. Hy het tientalle militêre offisiere bevorder wat betrokke was by die onlangse lansering van ‘n nuwe ballistiese missiel. Die aankondiging kom nadat Kim ‘n toets van die Hwasong-17, Noord-Korea se grootste interkontinentale ballistiese missiel, geïnspekteer het […]

Read More

Wêreldrugby vergader met Rassie, nog gesprekke op pad

Die uitvoerende hoof van Wêreldrugby, Alan Gilpin en Wêreldrugby se direkteur van Rugby, Phil Davies, het verlede week met Suid-Afrika se direkteur van Rugby, Rassie Erasmus vergader. Hulle het saamgestem verdere gesprekke is nodig wat betref die interaksie tussen spanne en wedstrydbeamptes, om te verseker frustrasie word op so ʼn manier vermy dat dit respek […]

Read More

Ons sal nie alleen eet nie – Itula

Die leier van die IPC-party, Panduleni Itula het die naweek sy presidensiële veldtog vir 2024 in die Noorde, by Ongwediva en Oshakati, van stapel gestuur. Die party het reeds ‘n geruime tyd terug sy veldtog vir die verkiesings begin en vroeër het Itula op Walvisbaai met ondersteuners gepraat …

Read More

Vaardighede, tegnologie kan water-uitdagings vir SA, Mos, oplos

Mosambiek se minister van waterhulpbronne, Carlos Mesquita, sê vaardighede en beter tegnologie kán water-uitdagings in Suid-Afrika en Mosambiek oplos. Mesquita was op ‘n tweedaagse werks-besoek aan Suid-Afrika op uitnodiging van die minister van water, Senzo Mchunu. Mesquita sê die handhawing en versterking van wedersydse bande tussen die twee lande is noodsaaklik vir volhoubare groei:

Read More

Opul verdager eersdaags

Opul en sy vennote sal op 4 Desember in Wene vergader. Volgens wat berig word sal die vergadering die toestande en balans van die mark in ag neem. Die organisasie se besluit in Oktober om produksie met twee miljoen vate per dag te verminder, het volgens berigte ‘n belangrike rol gespeel in die stabilisering van […]

Read More