Polisie-verklikker maak verdoemende aantygings teen Cele

Die Vrystaatse polisie-verklikker, Patricia Mashale, het gewaarsku President Cyril Ramaphosa moet aanspreeklik gehou word indien iets met haar sou gebeur. Die administratiewe klerk het verdoemende bewerings bekend gemaak teen die minister van polisie, Bheki Cele, en sekere hooggeplaaste amptenare in die provinsie. Mashale sê sommige amptenare is buitelandse burgers met vervalste dokumente. Sy sê daar […]

Read More

Vakbond kla by ACC oor werwingproses vir hoofstadbaas

Die vakbond vir werkers van plaaslike owerhede in Namibië, Nalawu, het die Teenkorrupsie-kommissie gevra om die werwingsproses wat deur Stad Windhoek benut is vir ‘n uitvoerende hoof, ondersoek. Die stadsraad se voorsitter en burgemeester van die hoofstad, Sade Gawanas, het onlangs gesê die proses is hersien en daar is bevind dat daar nie ongerymdhede was […]

Read More

R250 000 se koperkables in Gqeberha gekonfiskeer

Die polisie in Nelson Mandelabaai het gister koperkabels ter waarde van 250 000 Suid-Afrikaanse rand in Wells Estate, Gqeberha, in die Oos-Kaap gekonfiskeer. Polisiewoordvoerder Priscilla Naidu, sê die lede van die bende-eenheid het in ‘n intelligensiegedrewe ondersoek inligting opgevolg oor ‘n groep mans wat koperkabels in Wells Estate stroop. Sy sê hulle het in verskillende […]

Read More

De Santis sê Trump se beledigings is geraas

Die Florida-goewerneur Ron De Santis, het uiteindelike gereageer op die beledigings wat deur oud-president Donald Trump teen hom uitgespreek is. Die twee was voorheen baie na aanmekaar maar êrens het die verhouding versuur. Sommige kenners meen dit is De Santis se steeds groeiende gewildheid wat Trump irriteer. De Santis beskyf Trump se kritiek as ‘geraas’.

Read More

Nienaber gee toe dat Bokke taai stryd teen Italië sal hê

Die Springbok-afrigter, Jacques Nienaber, sê hulle is onder geen illusie oor die uitdaging om Italië voor hul tuisskare te pak nie. Italië draf Saterdag op die veld in Genoa na ‘n indrukwekkende oorwinning teen Australië verlede week. Nienaber sê hulle het hard gewerk om die afdelings van die spel te verbeter waar hulle in die laaste twee […]

Read More

Britse Herfsverklaring: Ons sal regverdig wees en deernis hê, sê Rishi

Die Britse finansminister Jeremy Hunt sal môre die sogenaamde Herfsverklaring, die jongste ekonomiese plan vir die Verenigde Koninkryk, bekendstel. Eerste minister Rishi Sunak sê daar sal moeilik besluite gemaak moet word maar die regering sal “regverdigheid” en “deernis” toon.

Read More

Amupanda se verdediging in lastersaak, laat lig die wenkbroue

Die saak waar die adjunkminister van finansies Maureen Hinda-Mbuende Job Amupanda vir ‘n miljoen Namibiese dollar vir laster dagvaar kom vandag voor regter Collins Parker vir ‘n voorverhoor-konferensie. Hinda-Mbuende dagvaar Amupanda vir twee plasings wat hy op sosiale media gemaak het. Yanna Smith het meer.

Read More

DA nader Mededingingskommissie oor SAL-Takatso ooreenkoms

Die DA sê hy gaan die Mededingingskommissie vra om vas te stel of die Takatso-konsortium die ooreenkoms met die Suid-Afrikaanse Lugdiens onder valse finansiële voorwendsels aangegaan het. Dit volg nadat Gidon Novick uit die Takatso-raad bedank het en ‘n gebrek aan deursigtigheid in die SAA-ooreenkoms as rede aanvoer. Daar is in Junie verlede jaar besluit […]

Read More

Museveni sê Uganda is veilig vir toeriste, Ebola onder beheer

Uganda se President Yoweri Museveni het besoekers aangemoedig om nie hul planne te kanselleer nie weens vrese vir die Ebola-uitbreking nie, en daarop aangedring dat die siekte onder beheer is. Sedert die uitbreking op 20 September in die sentrale distrik Mubende verklaar is, het gevalle regoor die land versprei, insluitend na die hoofstad Kampala, met […]

Read More

Beyoncé, Jay-Z hour rekord vir 88 Grammy-benoemings elk

Beyoncé en haar man, Jay-Z, is nou die twee kunstenaars wat die meeste benoem is in die geskiedenis van die Grammys. Hulle is albei 88 keer benoem wat meer kere is as Paul McCartney en Quincy Jones. Sy het vir volgende jaar se 65ste Grammy-toekennings nege benoemings ontvang, hoofsaaklik vir haar Renaissance-album. Die kletsrymer Kendrick […]

Read More