Lavrov: Rusland is slagoffer van oorlog

Die Russiese minister van buitelandse Sake, Sergei Lavrov, het ‘n gehoor laat lag by ‘n internasionale konferensie in Indië waar hy gepoog het om sy land uit te beeld as die slagoffer in die oorlog in Oekraïne. Die konferensie het ‘n debat gevoer oor die belangrikste uitdagings wat die wêreld in die gesig staar.  Lavrov […]

Read More

Rugby: Blitsbokke stel teleur in Vancouver

Rugby: Die Springbok Sewes is uit die Vancouver Sewesbeker-kompetisie na Argentinië hulle met 12-0 geklop het. Hulle het die toernooi goed begin ‘n oorwinning van 40-12 teen Japan en ‘n gelykop-uitslag van 19-elk teen Frankryk. Maar die nederlaag teen Argentinië beteken die Blitsbokke het derde in hul groep geëindig en kon net die algehele negende […]

Read More

NamRA en NamPost sluit ooreenkoms

Die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRA, en NamPost het ‘n memorandum van verstandhouding onderteken oor samewerking op gebiede van gemeenskaplike belang. Volgens NamRA se woordvoerder, Tonateni Shidhudhu sal die twee instellings sal deur hierdie ooreenkoms verseker dat daar doeltreffendheid is ten opsigte van inkomste-invordering van pakkies wat deur NamPost ingevoer word. Die ooreenkoms voldoen aan die vereistes […]

Read More

ANC stel verslag oor 55ste nasionale konferensie bekend

Die ANC het die verslag oor sy 55ste nasionale konferensie, insluitend die resolusies, bekendgestel. Die party ontmoet nou met sy strukture op provinsiale en streekvlak in meer as 50 algemene streeksrade. Hy doen ook verslag oor die nasionale uitvoerende komitee se lekgotla en vergaderings. Die ANC sê die stap het ten doel om uitvoering te […]

Read More

China belowe vreedsame hereniging met Taiwan

Chinese eerste minister Li Keqiang het vandag vreedsame hereniging met Taiwan belowe, sowel as vasberade stappe om die onafhanklikheid van Taiwan teen te staan. Taipei het gereageer dat Beijing die Taiwannese se verbintenis tot demokrasie en vryheid moet respekteer. China, wat aanspraak maak op demokratiese Taiwan as sy eie grondgebied, het die afgelope drie jaar […]

Read More

Ysterman Afrika-kampioenskap ontwrig weens gure weer

Die Ysterman Afrika-kampioenskap wat in Gqeberha in die Oos-Kaap plaasvind word deur reënweer ontwrig. Die wedloop vir alle groepe is weens veiligheidsoorwegings vertraag weens swaar weer en sterk wind. Die swem-afdeling is ook verkort. Die organiseerders sê die vooruitsigte vir die eerste helfte van die oggend is nie goed nie weens lae wolke, weerlig en […]

Read More

Uutoni sê hoe klagtes by plaaslike owerhede hanteer moet word

Namibiërs, veral diegene wat in informele nedersettings woon, kla nie net oor gebrek aan dienslewering van hul plaaslike owerhede nie, maar ook oor die reaksie op hul navrae. Een so ‘n voorbeeld is die groep ongelukkige lede van informele nedersetting in Okahandja wat betoog het om grond te kry, maar dit lyk asof niemand luister […]

Read More

Vliegtuigbrandstofvoorrade verbeter by Kaapstad-lughawe

Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika, Acsa, sê vliegtuigbrandstofvoorrade by die Kaapstadse Internasionale Lughawe het verbeter ná tekorte verlede week ondervind is.  Bykomende voorraad is na samesprekings ‘n prioriteit gemaak deur tenkwaens en invoere. Acsa sê hy doen alles in sy vermoë om kansellasies te voorkom en ontwrigting tot ‘n minimum te beperk. Ondanks die verbetering, word […]

Read More

Lesotho sê beter emigrasiestelsel moet oorgrensmisdaad bekamp

Die minister van plaaslike regering, hoofmanskap, binnelandse sake en polisie in Lesotho, Lebona Lephema, sê ‘n doeltreffende emigrasiestelsel is noodsaaklik in die stryd teen oorgrensmisdade tussen sy land en Suid-Afrika. Lephema het tydens bilaterale gesprekke in Maseru gesê hulle het besluit om ‘n permitstelsel in te bring om enige skuiwergate in die koop en verkoop […]

Read More

Tennis: Medvedev wen Dubai-kampioenskap

Tennis: Die Rus Daniil Medvedev het sy landgenoot Andrey Rublev met 6-2, 6-2 uitgeskakel om die Dubai-kampioenskap in te palm. Die 27-jarige het nou drie agtereenvolgende titels ingepalm ná oorwinnings in Doha en Rotterdam. Medvedev het van die begin af oorheers en in die eerste spel teen Roblev deurgebreek. Hy is nou in 14 wedstryde […]

Read More