Ontdooi die duine van Mars!

Hierdie beeld wys ‘n streek van sandduine in die lente-seisoen op Mars. Die seisoenale ryp is gevriesde koolstofdioksied. Hierdie proses is glad nie eenvormig nie, maar skep eerder ‘n patroon van donker kolle. Die boonste gedeelte van die foto wys noord. Boonop is die tussen-duine gebiede ook opvallend, met helder ryp wat in die dalings en hoogtes van die duine voorkom.

Foto’s verskaf: NASA/JPL-Caltech/Universiteit van Arizona