SA moontlik vir twee weke beurtkrag-vry

Die buurland se elektrisiteit-minister, Kgosientsho Ramokgopa, sê Eskom doen aggressiewe instandhouding en gevolglik is daar hierdie feestyd geen beurtkrag nie. Ramokgopa het in Pretoria verslag gedoen oor die instelling van die energie-aksieplan. Die beplande instandhouding is gemiddeld 8 000 megawatt. Volgens die minister mag Suid-Afrika moontlik twee weke lank geen beurtkrag ondervind nie aangesien talle […]

Read More

Total Energies verleng boortuig-kontrak

Total Energies het die kontrak verleng vir ‘n diepwatertuig wat belangrike toetsbeoordelingswerk aflandig die kus van die suide gedoen het, volgens Upstream Online. Die eienaar van die tuig, Northern Ocean, sê dat ‘n Total Energies-filiaal sy opsie uitgeoefen het om die geldigheid van die kontrak vir die semi-dompelboortuig Deepwater Mira te verleng. Die tuig het […]

Read More

Swakop Straatkermis bevorder ekonomie: Meyer

Die Swakopmund Straatkermis in Daniel Tjongarerolaan het afgeskop en duur tot Saterdag. Die munisipaliteit het die straat afgesluit om die geleentheid te akkommodeer, die dorp as ‘n uitstekende vakansiebestemming ten toon te stel en die ekonomiese voordele van toerisme uit te lig. Die straatfees spog met 150 stalletjies van uiteenlopende aard, met die fokus op […]

Read More

Skryf onakkurate skuld af, hoor munisipaliteit

Die DA in KwaZulu-Natal maan die eThekwini Munisipaliteit om die onakkurate skuld af te skryf wat onlangs deur belastingbetalers opgedoen. Die party sê dit is direk veroorsaak deur die stad se foutiewe fakturering, hoë rekeninge, uitgerekte dispute en betalings onder dwang, wat ‘n algemene verskynsel geword het. Yogis Govender van die DA sê weens die […]

Read More

Stormers trotseer dalk nog ‘n besering

Rugby: Die Stormers kan dalk Saterdag in die Verenigde Rugbykampioenskap-kragmeting teen die Bulle sonder ʼn sleutelspeler uitdraf. Die ervare Springbok-vaskopstut Frans Malherbe is reeds buite aksie met ʼn rugbesering. Netwerk24 berig die Bokke se nommer agt, Evan Roos, is moontlik ook nou uit. Hy het volgens berigte verlede Saterdag in die Kampioenebeker-sege teen La Rochelle […]

Read More

Stel SA verkiesing uit, sê eks-statistikus-generaal

Voormalige statistikus-generaal Pali Lehohla stel voor die 2024 algemene verkiesing word uitgestel. Hy sê daar is ʼn behoefte aan inklusiewe en eerlike gesprekke oor Suid-Afrika se toekoms waarby alle burgers betrokke is. Hy het kommer uitgespreek dat die land verswak het na vlakke voor 1993 wat die ekonomie, maatskaplike prestasie en regering betref. Lehohla glo […]

Read More

NamPost waarsku oor vals sosiale media-boodskap

NamPost wil graag die publiek inlig dat ‘n misleidende boodskap op sosiale media-platforms die rondte doen, na bewering van NamPost. Die boodskap beweer die aanvang van ‘n jaarlikse pakhuisverkoping wat beskadigde of gebrekkige items teen ‘n afslagkoers aanbied. NamPost wil graag duidelik maak dat hierdie boodskap VALS is en nie deur NamPost uitgereik is nie. […]

Read More

Al 2 205 stakende mynwerkers terug bo die grond

Impala Platinum sê al 2 205 mynwerkers by sy Bafokeng Rasimone-myn in Rustenburg, Noordwes, het laat gistermiddag na die oppervlak teruggekeer. Die betoging het Maandagoggend sonder goedkeuring van die verteenwoordigende mynwerkersvakbond, NUM, begin. Die mynmaatskappy het sy dank uitgespreek vir die ondersteuning wat hy tydens die betoging ontvang het, asook die hulp om werknemers se […]

Read More

Christenleiers staan saam vir Palestyne, Gaza

‘n Afvaardiging van Christenleiers van regoor die wêreld, insluitend ‘n groep van Suid-Afrika, het in die Wesoewer aangekom om dié Kersfees in Bethlehem deur te bring. Die pelgrimstog word deur Kairos Suider-Afrika in samewerking met Kairos Palestina gereël. Die organisasie sê dit is ‘n demonstrasie van samehorigheid met Palestynse Christene en alle Palestyne in Palestynse […]

Read More

Protea-vrouespan maak reeks gelykop

Krieket: Anneke Bosch het, met ‘n loopbaan-beste van 65 nie uit nie, die Protea-vrouespan gehelp om ‘n oortuigende oorwinning van agt paaltjies te behaal in die tweede internasionale eendagwedstryd teen Bangladesj in Potchefstroom. Die reeks is nou gelykop met een elk en daar is een wedstryd oor. Die grondslag is gelê met vyftigtalle deur die […]

Read More