Nuwe maatreëls vir onderwysers wat in SA oortree

Onderwysers in Suid Afrika, sal nou, afhangend van watter oortredings hulle begaan het, vir tussen 1 jaar en lewenslank verbied word om weer by die land se skole klas te gee. Dis, volgens nuwe reëls wat die week deur die Departement van Basiese Onderwys, in die Staatskoerant gepubliseer is. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se Kaapse Korrespondent berig.