Fonds vir aandoenings weens inentings onvoldoende – AfriForum

AfriForum sê die ANC-regering se swak prestasierekord is ‘n bewys daarvan dat die administrasie van die voorgestelde vergoedingsfonds vir aandoenings weens Covid-19 inentings búíte ‘n regeringsdepartement geskep móét word. Die voorgestelde skema sal vinnige en maklike toegang bied vir vergoeding aan mense wat aandoenings weens die toediening van ‘n Covid-19 inenting ontwikkel het het. Barend […]

Read More

Entstof verspreiding is oneties – Gretha

Die omgewingsaktivis Greta Thunberg het ‘n dringende beroep op lande en vervaardigers van Covid-19 entstowwe gedoen om hul produksie te verhoog sodat soveel mense moontlik wêreldwyd ingeënt kan word. Thunberg steun die Wêreldgesondheidsorganisasie se veldtog vir gelyke toegang tot Covid-19 entstowwe. Haar stigting gaan geld aan die WGO se Covax-projek skenk. Thunberg sê dit is […]

Read More

Beurtkrag sal voorkom in die winter – Eskom

Eskom sê die risiko van beurtkrag dié winter in die buurland bly hoog omdat instandhoudingswerk vir betroubare voorsiening deurlopend by kragstasies gedoen word. Die kragvoorsiener se beoogde instandhoudingswerk neem sowat 12 persent van sy leweringsvermoë in beslag, terwyl onvoorsiene probleme 20 persent van sy totale vermoë beïnvloed. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê beurtkrag is […]

Read More

Boelies: ons moeet daaroor praat

Die kwessie van boelies by skole is weer in die nuus na ‘n 15-jarige leerder van Limpopo verlede week in hegtenis geneem is vir die aanranding op ‘n ander meisie wat vermoedelik as gevolg daarvan haar eie lewe geneem het. Die voorval is op video vasgelê en het soos ‘n veldbrand op sosiale media versprei. […]

Read More

NASA borg Krugerwildtuin navorsing

‘n Amerikaanse navorser in geografie, David Bunn, en sy span het ‘n toekenning ter waarde van 10 miljoen Namibiese doller van die Amerikaanse ruimte-agentskap, NASA, ontvang vir werk in die Krugerwildtuin. Hulle sal ‘n ekologiese voorspelling-stelsel vir die wildtuin ontwikkel. Die projek sal wetenskaplikes in staat stel om bewaring in en om die park te […]

Read More

Plaagdoder is giftig, hou diere weg

Die Ministerie van Landbou het boere in die noorde gewaarsku oor die gebruik van plaagdoder. Sprinkane het die Oshana-streek binnegekom en is ook reeds sover as die oostelike gebied van die Kunene-streek opgemerk. Terwyl daar besproei word, word lede van die gemeenskap gewaarsku om nie die insekdoder in te asem nie. Die gif is ook […]

Read More

Khorixas kan nie meer water op rekening koop nie

Die Khorixas Dorpsraad het besluit om voortaan net voorafbetaalde water by NamWater aan te koop. Die watervoorsiener het die dorpsraad in Maart vanjaar kennis gegee dat die huidige ooreenkoms, die aankoop van water op rekening, beëindig is as gevolg van skuld van amper 39 miljoen Namibiese doller wat die dorpsraad nie kan betaal nie. Khorixas […]

Read More

Lyslange, ietermagô’s, kameelperde… alles loop deur

Die Namibiese Ministerie van Omgewingsake het die jongste wildlewe misdaad verslag bekend gemaak. Tussen 12 en 18 April was daar 4 nuwe sake geregistreer met 8 verdagtes in hegtenis geneem. Een saak hou verband met die stropery van renosters. Een kameelperd karkas, ‘n ietermagô vel, 6 lyslang velle, 1 vel van ‘n muskeljaatkat en 3 […]

Read More

Sportkommissie stil oor Jonas en Spele

Die Namibiese bokser Jonas Junias Jonas het vir die Olimpiese Spele gekwalifiseer maar, hy is tans in aanhouding met klagte van poging tot moord teen hom. Die Hoof Administrateur van die Namibiese Sport Kommissie Freddy Mwiya wou nie kommentaar lewer oor of Jonas wel die Spele sal bywoon nie. Hy meen dit is te vroeg […]

Read More

Verraad-klag het vereistes meen kenner

Regskenners het hulle mening oor die saak van hoogverraad wat deur die Hoof van President Hage Geingob se sekuriteit Johan Ndjaronguru teen Bernadus Swartbooi en Henny Seibeb van die LPM gemaak is. Volgens Professor Nico Horn, het hoogverraad verskeie vereistes. Hy verduidelik. Intussen sal ‘n Staande Komitee op Reëls en Interne Reëlings vandag die lot […]

Read More