Brandstofprys verligting vir SA?

Sukkelende verbruikers in Suid-Afrika kan dalk uitsien na goeie nuus oor brandstofpryse. Die Automobiel-Assosiasie bereken die dieselprys kan met 32-sent per liter daal en dié van paraffien met 27-sent. Die AA voorspel op die oomblik ‘n styging van ses-sent per liter in die petrolprys, maar voeg by die rand se prestasie kan dit in ‘n […]

Read More

Reddingstaakmag vir maatskappye

‘n Taakspan om wetgewing in verband met bankrotskap te evalueer en ondersoek word saamgestel om besighede by te staan in die toekoms. In sy Staatsrede maak President Hage Geingob melding van besigheidsredding om werkskepping te ondersteun.

Read More

Betoging buite Luthuli-huis

ANC-lede het voor Luthuli-huis in Johannesburg byeengekom ter ondersteuning van die Sekretaris-Generaal Ace Magashule en ander lede wat van korrupsie beskuldig word. Die groep betoog teen die resolusie dat lede wat betrokke is by korrupsie en ernstige misdade binne 30 dae opsy moet staan of hulle sal geskors word. Die party het onlangs ‘n beroep […]

Read More

Groot oorwinning vir swart vroue in SA

Die Konstitusionele Hof in Suid-Afrika het ‘n vroeëre beslissing van die Hooggeregshof in Durban gehandhaaf dat ‘n gedeelte van die Wet op Huweliksgoedere van 1984 ongrondwetlik en ongeldig is. Vroeëre wetgewing onder die apartheidsregering het beslis dat swart egpare in siviele of geregistreerde huwelike outomaties in gemeenskap van goedere is. ‘n Gedeelte van die wet […]

Read More

Industriële huurmark toon groei in buurland

Die Suid-Afrikaanse ekonomie ervaar volgens John Loos, FNB se Eiendoms Strateeg in die buurland, ‘n herlewing en dus begin die mark vir industriële eiendom herstel. Die huurmark vir industriele eiendom het in die eerste kwartaal van vanjaar die sterkste in die mark vertoon. Loos..

Read More

Stad Windhoek is doodstil oor Kanime

Stad Windhoek weier om kommentaar te lewer oor die hofbeslissing dat die Hoof van die Windhoek Stadspolisie Abraham Kanime weer aansoek sal moet doen vir sy pos. Die Stad wou ook nie sê of hy wel ‘n aansoek ingedien het, al dan nie. Dit volg na die Hoërhof beslis het dat die 3-jaar verlenging van […]

Read More

Veediefstal neem toe in Omitara gebied

Sedert November verlede jaar het veediefstal en stropery in en om die Omitara-gebied skerp toegeneem. Daar sal Saterdag om 10-uur ‘n vergadering wees by Marina Lamprecht se plaas Rooikraal en Generaal-Majoor Joseph Shikongo sal boere van die Khomas- en Omaheke-streke toespreek. Lamprecht het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en boere uitgenooi om haar te kontak […]

Read More

EHRA deel jongste oor olifant-konflik

Konflik met olifante, veral in die noordooste en noordweste van die land neem toe en talle boere sit met hulle hande in hulle hare oor skade wat die diere aanrig. Verskeie vergaderings tussen rolspelers is reeds gehou en opsies soos korridors is bespreek. Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by die Hoof Uitvoerende Beampte van die […]

Read More

Kinderadvokaat reageer op selfmoord van boelie-slagoffer

Reaksie word ontvang op berigte dat die Limpopo polisie ‘n meisie van 15 in hegetenis geneem het nadat ‘n video wat wys hoe sy ‘n medeleerder gewelddadig aanval op sosiale media verskyn het. Die slagoffer het na bewering kort daarna selfmoord gepleeg. Ingrid Husselmann, die Namibiese Kinderadvokaat het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Read More

Almal moet minimumloon betaal

Die Uitvoerende Direkteur in die Namibiese Ministerie van Arbeid Bro-Mathew Shinguadja het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat alle maatskappye tans die minimumloon vir sekuriteitswagte moet betaal. Daar was volgens hom sommiges wat dit nie geïmplementeer het nie as gevolg van ‘n hofgeding wat die ooreenkoms teen gestaan het en wat deur Rubicon gebring is […]

Read More