Man aangerand op A1

Die A1-hoofweg is vanmiddag tot stilstand gedwing na ‘n man gevind op die pad gevind is met steekwonde. Daar is eers vermoed hy is deur ‘n motor raakgery maar toe bystaanders hom vind was hy erg beseer. Sean Naude van die Namibia Marshall Rangers sê daar is geen inligting oor die voorval nie.

Read More

Zondo vra 6 weke uitstel vir staatskapingverslag

Hoofregter Raymond Zondo het die hooggeregshof in Pretoria genader om aansoek te doen vir ‘n uitstel van ses weke om deel vier van die staatskapingsverslag af te handel. Zondo sê sommige vereiste onderwerpe is onvoltooid. Deel vier van die verslag sal insluit EOH Holdings en die Stad Johannesburg, Alexkor, die sluiting van die Gupta-bankrekeninge, die […]

Read More

Mwai Kibaki sterf

Kenia se voormalige president, Mwai Kibaki, is op die ouderdom van 90-jaar oorlede. Kibaki was die eerste opposieleier om in die verkiesing van 2002 en weer in 2007 deur ‘n koalisie-regering tot president verkies te word. Dit het wyle president Daniel Arap Moi se bewind van 40-jaar beëindig. President Uhuru Kenyatta het Kibaki geloof vir […]

Read More

Afvalbestuur in bewaarde gebiede… so gemaak…

Afvalbestuur word as uiters belangrik beskou veral met die omgewing wat herhaaldelik in die nuus is. Afval kan ook ‘n bron van inkomste wees so daar is kreatiewe maniere om die probleem aan te spreek. Maar wat van afval in bewaarde gebiede? ‘n Span van die Noordwes-universiteit is tans in Namibië om presies die kwessie […]

Read More

Depp se ma was blykbaar wreed

Dit wil voorkom asof Johnny Depp in ‘n gewelddadige huis groot geword het. Hy is onder kruisverhoor op die oomblik in sy 50 miljoen Amerikaanse dollar lastersaak teen sy eksvrou Amber Heard. Haar prokureur Ben Rottenborn het Depp ondervra oor sy ma wat volgens berigte uiters gewelddadig was teenoor sy pa en die kinders.

Read More

Riglyne vir houtskool met komende ‘brandseisoen’

Die Namibiese omgewingsministerie het riglyne aan houtskoolprodusente gestuur. Die riglyne moet geïmplenteer word voor die sogenaamde brandseisoen. Yanna Smith het die besonderhede.

Read More

Ekonoom sê nasionale kragonderbreking in SA is moontlik

Eskom in Suid-Afrika het die week gesê daar is amper geen kan vir ‘n nasionale kragonderbreking nie veral omdat die kragvoorsiener beurtkrag toepas, maar, kenners stem nie saam nie. Die Suid-Afrikaanse ekonoom en kenner in die gebied van energie, Chris Yelland sê die kanse is uiters goed dat die hele buurland sonder krag kan wees […]

Read More

Teel (en red) koraalriwwe)

Wetenskaplikes het ‘n bedreigde koraalspesie suksesvol geteel as deel van ‘n projek wat hoop om beskadigde riwwe langs die kus van Florida te herstel wat deur ‘n relatief nuwe siekte bedreig word. Riwwe in Florida en die Karibiese Eilande staar toenemende bedreiging van vernietiging in die gesig deur die steenkoraal weefselverlies-siekte wat koraal van sy […]

Read More

FIMA: Namfisa konsulteer steeds

Die Namibiese finansiële toesighoudende-owerheid, bekend as Namfisa, se raad van trustees sê hy raadpleeg steeds waar nodig, oor die bepalings van die  nou omstrede FIMA-wetgewing. Konsultasies sal gehou word sodra voldoende vordering met die hervormingsprojek van FIMA gemaak is, aangesien die regulasie wat vereis dat lede 75% van hul pensioen tot aftree-ouderdom moet spaar, steeds in […]

Read More

Nam-elite maak alleen besluite – geen jeug betrokke nie

Namibiese jeug is nie betrokke by enige besluite rakende die ekonomie van die land nie. Dit is reeds ‘n geruime tyd ‘n klagte van verskeie drukgroepe regoor Namibië en hulle meen dat daar ook nie na eise van die jeug gehoor gegee word nie. Michael Mwashindange van die Independent Patriots for Change-party se jeugliga sê […]

Read More