Man aangerand op A1

Die A1-hoofweg is vanmiddag tot stilstand gedwing na ‘n man gevind op die pad gevind is met steekwonde. Daar is eers vermoed hy is deur ‘n motor raakgery maar toe bystaanders hom vind was hy erg beseer. Sean Naude van die Namibia Marshall Rangers sê daar is geen inligting oor die voorval nie.