Protea-boulers vernietig Engeland se kolwers op Lord’s

Krieket: Suid-Afrika se boulers het Engeland se kolwers vernietig en die eerste toets op Lord’s met nie minder nie as ‘n beurt en 12 lopies gewen. Die tuisspan is in hulle eerste beurt uitgeboender vir 165, met Kagiso Rabada wat vyf paaltjies ingeoes het. Suid-Afrika het toe 326 aangeteken vir ‘n voorsprong van 161 lopies. […]

Read More

Aantal moorde het in SA toegeneem

Die Suid-Afrikaanse ministerie van polisie het die misdaadstatistiek vir die eerste kwartaal van die 2022/2023-boekjaar vrygestel. Die Oos-Kaap het die hoogste moord-verhouding, met 18 moorde per 100 000 mense, gevolg deur KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap. Volgens ‘n woordvoerder, Norman Sekhukhune, was 18 persent van die moord-slagoffers vroue en kinders. Sekhukhune sê die algemeenste motiewe vir […]

Read More

Verskeie leiers van Swapo-jeugliga gediskwalifiseer

Willem Amutenya, sekretaris vir arbeid van die Swapo-jeugliga, is gediskwalifiseer om vir die liga se sekretaris-pos mee te ding. Volgens sy keuringsverslag is hy op grond van sy persoonlike houding gediskwalifiseer. Ander kandidate wat onder meer gediskwalifiseer is, is Sharonice Busch en Marius Sheya, wat daarvan beskuldig word dat hulle vanjaar vir die eerste keer […]

Read More

Tweeling op parool vrygelaat wat skuldig bevind is aan terrorisme

Brandon-Lee en Tony-Lee Thulsie is op parool vrygelaat nadat hulle skuldig bevind is aan terrorisme. Volgens hul regsverteenwoordiger, Yousha Tayob, is die tweeling Donderdag op parool vrygelaat. Die broers is skuldig bevind aan die beplanning van aanvalle op Amerikaanse en Joodse teikens in Suid-Afrika. Die tweeling is in Februarie in die hooggeregshof in Johannesburg gevonnis […]

Read More

Veearts bevestig geen gevalle van honde-brusellose in Namibië

‘n Namibiese veearts het gereageer op honde-brusellose wat in Suid-Afrika toeneem. Volgens Kurt de Cramer, ‘n veearts ‘n dierehospitaal in Gauteng, is hondebrusellose ‘n siekte wat tussen spesies oordraagbaar is en wat veroorsaak word deur bakterieë wat die vrugbaarheid kan bedreig van honde wat in Suid-Afrika geteel word. Honde-brusellose kan lei tot aborsies in ‘n […]

Read More

Reuse-stryd tussen Liverpool en Manchester United verwag

Sokker: Een van die grootste kragmetings in Engelse sokker is Liverpool teen Manchester United. Die twee reuse ontmoet mekaar Maandag ná albei klubs ‘n moeilike paar weke agter die rug het. Erik ten Hag staar die swakste begin van enige United-bestuurder vir langer as 100 jaar in die gesig, aangesien hulle aan die onderpunt van […]

Read More

NamRa lê invoer-verliese voor die deur van klaringsagentskappe

Volgens die kommissaris van die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRa, Sam Shivute, is 63 persent van goedere wat in die land ingevoer word vir handelsdoeleindes, onderwaardeer, verkeerd geklassifiseer of nie verklaar nie. Hy sê daar is groot verliese vir die staat en het bevestig dat ‘n besending denims was verklaar op ‘n waarde van 20 sent per […]

Read More

Windhoek Stadspolisie trek drie vas oor reeks rooftogte

Die Windhoek Stadspolisie het ‘n taxi onderskep in verband met ‘n reeks rooftogte in die hoofstad, waarin sewe mense al slagoffers was. Die taxi het die identifikasienommer, Big Taxi Number, verander en klante – meestal vroue – opgelaai en hulle met messe gedreig en beroof. Drie verdagtes is in hegtenis geneem en hulle sal Maandag […]

Read More

Kinderhandel-saak tot Oktober uitgestel

Regter Claudia Claasen het die saak van die Russiese burger Alexander Krylov en Namibiër Katerina Engelbrecht in die Windhoekse hoërhof uitgestel. Hulle het vandag verskyn vir finale betoë voor uitspraak en staan tereg op verskeie klagte van verkragting van minderjariges en kinderhandel. Regter Claasen het die saak tot 17 Oktober uitgestel, aangesien die hofrekords nog […]

Read More

Namibiese gesondheidsministerie: Aappokke-enstof nog nie nodig

Net soos in Suid-Afrika, is geen aappokke-entstof in Namibië geregistreer nie. Die Suid-Afrikaanse gesondheidsminister, Joe Phaahla, sê daar is op die oomblik geen aappokke-entstof wat in Suid-Afrika nie. Die Wêreldgesondheidsorganisasie het die virus onlangs tot openbare noodtoestand verklaar nadat 35 000 gevalle in 92 lande aangemeld is. Die uitvoerend direkteure in die Namibiese gesondheidsministerie, Ben […]

Read More