Skuld word vir verbruik geneem, beleggings nie doeltreffend aangewend nie

Die jongste kredietverlening syfers toon dat krediet aan die privaatsektor hoër is as die BBP-syfers wat beteken dat meeste lenings vir verbruik geneem is. Die syfers vir beleggings toon ook dat bronne nie doeltreffend aangewend word nie en dus, is daar geen ekonomiese groei tot vervolg nie. Die makelaarsfirma Simonis Storm sê dit is reeds vir […]

Read More

Windhoek se water: Kontaminasie kom meestens in lang pype

Daar is gerugte dat die water-kwaliteit wat deur Stad Windhoek voorsien word nie voldoen aan internasionale standaarde vir voedselvervaardiging nie. Talle aanlegte in die hoofstad het reeds versuiweringstelsels aangebring. Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by Ian Collard, die hoof van die NMI-groep om uit te vind hoe hulle maak by hul pasta-aanleg. Hy meen die […]

Read More

Grane: Tekorte tot ’23 omdat aanplantseisoen beïnvloed word

Die jongste oorsig in verband met die impak van die oorlog op Afrika is gepubliseer. Daar is kommer oor nie net die prys van voedsel nie maar ook die beskikbaarheid. Volgens die verslag, wat navorsing bevat wat deur die Universiteit van Pretoria nagegaan is, is koring veral ‘n uitdaging vir Afrikane. Die vasteland gebruik koring vir […]

Read More

Handelskou sluit af vandag, uitstallers wou tot Sondag bly

Die Ongwediva-handelskou sluit vandag af. Die skou is baie goed bygewoon en daar was beroepe deur sommige van die uitstallers om die skou, wat uiters belangrik vir die noordelike ekonomie is, tot Sondag te verleng. Jackson Muma, woordvoerder van Ongwediva sê dit is onmoontlik. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Read More

Voedseltuine by skole in Wes-Kaap vorder uitstekend

Die Wes-Kaapse Departement van Onderwys het tot dusver gehelp met die vestiging van 571 voedseltuine by skole en het 146 tuiniers aangestel om te verseker dit word volgehou. In die huidige boekjaar is meer as 451 miljoen Suid-Afrikaanse rand aan die Nasionale Skoolvoedingsprogram toegeken, wat 1 024 skole insluit en 507 332 leerders voed. Die […]

Read More

Tamson sê die huis op Esau se plaas was vir vakansies

Die borgaansoek van die Fishrot-beskuldigde Tamson Hatuikulipi duur voor regter David Munsu voort. Hy word op die oomblik ondervra deur sy eie regsverteenwoordiger advokaat Florian Beukes. Beukes sê aan sy kliënt hy is nie kan gegun om te antwoord nie al was hy beskuldig daarvan dat hy omkoopgeld ontvang het. Hatuikulipi verduidelik toe oor oor […]

Read More

Walmart koop laaste belange in Massmart 

Die Amerikaanse kleinhandelreus Walmart het vandag ‘n ooreenkoms met Massmart onderteken om die laaste 47 persent-belang in die Suid-Afrikaanse kleinhandelaar aan te koop. Massmart het Maandag gesê sy meerderheidseienaar Walmart het hom 6,4 miljard Suid-Afrikaanse rand aangebied om die oorblywende aandele te koop en die maatskappy van die Johannesburgse aandelebeurs te denoteer. Die aanbod sal Walmart in staat stel om koste te besnoei, meer kapitaal te belê, en Massmart te laat herleef na verliese […]

Read More

Suez-kanaal was weer geblokkeer, maar probleem is opgelos

Sleepbote het laat Woensdag sukses gehad om ‘n olietenkskip wat kortstondig in Egipte se Suez-kanaal gestrand was, weer op dreef te kry. Die vaartuig van 252 meter, Affinity V, het die suidelike gedeelte van die kanaal versper terwyl hy suidwaarts saam met ‘n konvooi skepe geseil het. Die voorval het plaasgevind in dieselfde enkelbaan deel van die kanaal waar ‘n reuse-vragskip, die Ever Given, in Maart […]

Read More

Serena speel môre in die derde ronde van die Amerikaanse Ope

Die veertigjarige plaaslike speler, Serena Williams, speel môre teen die Australiër, Ajla Tomljanovic, in die derde ronde van die Amerikaanse Ope. Die Amerikaner, wat vroeër aangekondig het die toernooi sal haar swanesang wees, het die wêreld nommer twee, Anett Kontaveit van Estland, in die tweede ronde op ‘n stampvol Arthur Ashe-stadion in New York uitgeskakel. […]

Read More

Tshwane sê Eskom is misleidend oor sy afbetalingsplan

Die Stad Tshwane sê hy is teleurgesteld in Eskom wat te kenne gee dat hy die betalingsplan verwerp het wat die metro by die kragvoorsiener ingedien het. Dit sou uiteindelik daartoe gelei het dat die volle uitstaande bedrag van 1,17 miljard Suid-Afrikaanse rand binne 29 dae na die sperdatum vereffen word. Tshwane sê hy is […]

Read More