Wie gaan SA Rugby se Speler van 2022 wees?

Rugby: Drie ervare Springbokke is vir die tweede agtereenvolgende jaar benoem vir die gesogte SA Rugby se Speler van die Jaar-toekenning vir 2022 – Lukhanyo Am, Eben Etzebeth en Siya Kolisi. Hulle sal opgeweeg word teen Frans Malherbe en Kurt-Lee Arendse. Die volgende geslag spelers in nasionale geledere is benoem as Jong Speler van die […]

Read More

ActionSA: Nelson Mandelabaai verloor R242 miljoen aan toelae

ActionSA in die Oos-Kaap is diep teleurgesteld omdat die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit 242 miljoen Suid-Afrikaanse rand van sy voorwaardelike toelae verloor het, wat veronderstel was om paaie mee reg te maak en huise mee te bou. Die geld is nie in die 2021/2022-boekjaar bestee nie. Dit bring die algehele bedrag wat in die afgelope drie boekjare […]

Read More

Prolife Namibia: Daar is alternatiewe vir aborsie

‘n Aktivis het haar reaksie gegee oor die Namibiese gesondheidsministerie wat altesaam 3 050 aborsies in 2020 en 2021 aangeteken het. Dit sluit spontane, pogings, mislukte en ander tipes aborsies in. Die ministerie het 1 407 aborsies vir die 2021/22-boekjaar aangeteken en 2 080 vir 2020/21. Sasha Louw van Prolife Namibia, ‘n organisasie wat gekant […]

Read More

Bykans R2 miljard in apartheidsvergoeding nie bestee

Bykans twee miljard Suid-Afrikaanse rand in apartheidsvergoeding is steeds nie bestee nie. Oor die afgelope vyf jaar het die Presidentsfonds 531 miljoen rand in beleggingsinkomste ontvang, maar slegs 98 miljoen rand in vergoeding uitbetaal. Volgens die Fonds se jaarverslag het alle mense wat aansoek gedoen het en in aanmerking gekom het, die 30 000 rand-toelae […]

Read More

Agt skuldig oor Bastilledag-aanval in 2016

Agt mense is skuldig bevind weens hulle betrokkenheid by die terroris wat op Bastilledag in 2016 met ‘n swaar vragmotor in ‘n skare ingeploeg het in die suidelike Franse stad, Nice. Altesaam 86 mense is dood en 450 beseer. ‘n Spesiale hof in Parys het sewe mans en ‘n vrou gevonnis tot tronkstraf van tussen […]

Read More

Twee strawwe maande lê voor vir Bulle

Rugby: Daar lê twee strawwe maande vir die Bulle voor in die Kampioenebeker, maar hulle put krag uit verlede naweek se taai kragmeting met Lyon in hulle aanvangswedstryd op Loftus. Die span het vasgebyt en met ‘n jong, onervare span die Franse span verslaan toe Jake White se dobbelspel om met ‘n sogenaamde tweede beste […]

Read More

EFF en ATM wil hof ná NV Phala Phala-verslag vewerp

Die EFF en die African Transformation Movement dreig met regstappe nadat die Nasionale Vergadering teen ‘n ampsklag-ondersoek teen President Cyril Ramaphosa gestem het. Die meerderheid van die parlementslede het teen die aanvaarding van die verslag van die Artikel 89-paneel gestem waarin uitgelig word dat die president dalk sal moet verantwoording doen oor die diefstal op […]

Read More

NamWater draai Swakop se krane stywer toe

Swakopmund se inwoners en besoekers moet ook water spaarsamig gebruik om watertekorte te voorkom. Volgens die munisipaliteit is NamWater se produksie- en voorsieningskapasiteit vir drinkbare water onder erge druk by sy twee hoofbronne, die Omdel-boorgatskema en die Orano-ontsoutingsaanleg. NamWater is ook tans besig om belangrike elektrisiteits-infrastruktuur te rehabiliteer en om pomp-toerusting by die Omdel-boorgatskema te […]

Read More

Mantashe en Shell kan Appèlhof toe

Die Oos-Kaapse hooggeregshof in Makhanda het die minister van minerale hulpbronne en energie, Gwede Mantashe, en die multinasionale olie- en gasmaatskappy, Shell, toestemming gegee om die Appèlhof te nader oor sy vroeëre beslissing oor seismiese opnames aan die Wildekus. Die hof het die minister se besluit verwerp om ‘n opsporingsreg en gevolglike hernuwings aan Impact […]

Read More

Nieu-Seelandse ma pleit onskuldig op moord van haar kinders

‘n Vrou wat aangekla word van moord op haar twee kinders wie se liggame in tasse in Nieu-Seeland gevind is, het onskuldig gepleit. Die liggame van die kinders van tussen vyf en tien jaar oud was ‘n paar jaar lank in die tasse versteek voordat ‘n gesin van Auckland die bagasie op ‘n aanlyn veiling […]

Read More