Chinese man môre in Swakop-hof omdat hy glo verkeersbeampte probeer omkoop

‘n Chinese man verskyn môre in die Swakopmund-landdroshof nadat hy in hegtenis geneem is omdat hy glo omkoopgeld aan ‘n verkeersbeampte aangebied het. Die voorval het op die B2-pad tussen Arandis en Usakos naby die Vergenoeg-plaas in die Erongo-streek plaasgevind. Na bewering het die 41-jarige verdagte 200 Namibiese dollar aan die verkeersbeampte aangebied om  nie […]

Read More

Twee mense brand dood in sinkhuis in hoofstad

Twee mense, ‘n man en ‘n vrou, het in ’n sinkhuis in die Okahandjapark-nedersetting in Windhoek doodgebrand en ‘n vrou is in dié verband in hegtenis geneem. Volgens die hoofwoordvoerder van die Namibiese polisie, adjunk-kommissaris Kauna Shikwambi, is dit vermoedelik ‘n geslagsgeweld-voorval met die verdagte wat glo die sinkhuis aan die brand gesteek het, omdat […]

Read More

Vrou in Gobabis-kroeg beseer tydens gewapende rooftog

Vier onbekende gewapende mans het die Okashandja-kroeg en -depot by Gobabis in Omaheke-streek beroof en werknemers gyselaar gehou en aangerand. Volgens die Namibiese polisie het die verdagtes met twee handgewere, ‘n panga en ‘n hamer die kroeg binnegegaan, ‘n skoot afgevuur en werknemers met vuurwapens gedreig. Die slagoffers is glo gyselaar gehou, kontant en die […]

Read More

Nampol waarsku teen onwettige drankhandel

Die Namibiese polisie by Ongwediva in die Oshana-streek het die Kersnaweek drie vroue in hegtenis geneem vir die verkoop van alkohol sonder ‘n dranklisensie. Die polisie het ook beslag gelê op bottels alkohol ter waarde van meer as 24 000 Namibiese dollar. Twee vroue van 28 en 30 jaar oud is by sjebeens by Onamutai […]

Read More

Ses mense dood toe bus in rivier in Spanje land

Ses mense is dood en twee is beseer nadat ‘n passasiersbus van ‘n brug afgery en in die kolkende Lerezrivier in die noordweste van Spanje getuimel het. Twee oorlewendes, die voertuig se 63-jarige bestuurder en ’n vroulike passasier, is deur brandbestryders met ‘n tou uit die rivier getrek. Hulle is met beserings na nabygeleë hospitale […]

Read More

Krieket: Proteas en Aussies spook sake uit in Melbourne

Krieket: Suid-Afrika het twee vinnige paaltjies verloor net voor middagete op die eerste dag van die tweede toets teen Australië in Melbourne. Die Proteas was op 58 vir vier nadat Sarel Erwee op 18 en Theunis de Bruyn op 12 uitgehaal is. Dean Elgar is vir 16 uitgehardloop en Temba Bavuma het gestap met nog […]

Read More

Nampol beleef besige Kersnaweek op misdaadfront

Die Namibiese polisie het ‘n besige Kersnaweek op die misdaadfront beleef met verskeie voorvalle wat landwyd aangemeld is. Volgens die misdaadverslag is ‘n man in Windhoek vermoor tydens die verdagte se gewelddadige aanval op verskeie mense. Vier padongelukke het die lewens van nege mense geëis, waar onder ‘n donkiekar-ongeluk naby Khorixas. Twee mense het hul […]

Read More

Dodetal styg in Amerika se ysige koue

Ten minste 30 mense is dood in Amerika weens die ysige koue. Die Arktiese koue gekombineer met swaar sneeu en loeiende winde uit die Groot Mere-streek en in die Bo-Mississippi- en Ohio-vallei, heers sedert Vrydag. Kragonderbrekings, vlug-kansellasies en padongelukke is enkele van die nagevolge die “sikloonbom” wat groot dele van Amerika getref het. Die meeste […]

Read More

Krieket: Bangladesj verras Indië

Krieket: Indië het ‘n naelbyt-stryd in Dhaka gewen toe hy Bangladesj geklop en ‘n 2-0 toetsreeks-oorwinning verseker het. Indië, wat 314 in hul eerste beurt aangeteken het, het net 145 gejaag om te wen, toe Bangladesh hulle tot 74 vir sewe laat terugsak het. Mehedi Hasan het vyf paaltjies geneem, maar Ravichandran Ashwin en Shreyas […]

Read More

Boksburg-ontploffing eis drie boetes en sussie

Drie boeties en ‘n sussie is van die minstens 15 slagoffers wat in die ontploffing van ‘n gastenkwa in Boksburg aan die Oos-Rand dood is. Die Eales-gesin wat naby die toneel woon, is in rou gedompel nadat die 16-jarige Jamel en haar drie broers, Sebastian, 13, Adrian, 12, en die tienjarige Gerrie dood is. Die […]

Read More